Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Herdershuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Melanie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfek! Dit was 'n perfekte oornag plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree M
1 nag
5.0
Des 2024

A lovely place to stay. A lovely little cottage with everything you need. The host was absolutely amazing and extremely hospitable. We thoroughly enjoyed our stay, which was unfortunately just one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Friendly, peaceful. Great hosts. Quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful cottage in the midst of a working farm. A nice little cottage in the middle of a working farm, well equipped in beautiful surroundings. The right place to take a break, relax, and enjoy some peace and quiet. Thanks for the great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda J
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gerieflik, rustig en vreedsaam. Herdershuisie is 'n rustige wegbreekplek in 'n gejaagde lewe. Die huisie is op 'n plaas en is omring met diere en lande. Die huisie is gemaklik ingerig en die 2 dae wat ek daar spandeer het, het gehelp om my batterye te herlaai. As jy na rus en vrede soek, is Herdershuisie net die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was lekker om weer te kom. Baie dankie, ons het lekker gebly, vriendelik ontvang en geen misverstande rondom verblyf en geriewe. Was vir ons 'n ander ervaring as dit wat ons by tyddele kry en dit baie geniet. Plaaslike atmosfeer, stilte en die minimum luukse geriewe het dit baie spesiaal gemaak vir ons om weer daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
1 nag
5.0
Sep 2024

Alles pragtig skoon en netjies met al die nodige geriewe. Ek en my pa het baie lekker gebly! Ons was lekker moeg na ons lang reis en kon 'n warm stort neem om die stof af te was. Die eienaars het moeite gedoen met skoon linne en al die geriewe. Die beddens is lekker gemaklik en ons kon goed uitrus om verder te kon reis. Die plaas het 'n baie kalmerende uitwerking op moeë reisigers. Die eienaars het ons gegroet met vars plaaseiers en 'n botteltjie heuning om saam te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

If you enjoy the farmlife, this is just quaint and special. Easy living, restful, and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lovely. Awesome experience, host was amazing and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sven L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Peace and quiet. Peaceful place away from town but close enough to shops should you need something. Amazing hosts and very helpful and accommodating. Kids loved it as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47db88f805aa46e47747399c63b85b8cfc6eaa40a35ba7a5719149d1c0f659993820a8f83e7bc2695966bc74a3463b08fa4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 Concordia Farm Volhard Boerdery 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.653003825904 18.459233174255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789