Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hermitage Huisies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kobus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie rustig. Dit was heerlik met 'n plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Huimari Franken F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig. Het die verblyf baie geniet. Die stilte en net rustig wees was goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Dankie vir Nadia, familie, Daisy, Fritz en die diertjies. Ons sien julle weer. Hierdie was beslis kop en skouers die beste ooit. Vandat ons ingestap het totdat ons uitgestap het, was dit 'n fantastiese kuier en die regte plek vir 'n 70ste verjaardagviering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Tranquil, peaceful, relaxing. Beautiful tranquil setting with stunning views. Clean, well equipped cottage. Lovely hot tub and bath salts. Well recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin Hayley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

An absolute tranquil getaway. This place was absolutely beautiful, what a tranquil setting, the home overlooking the beautiful landscapes of the farm. The place was clean and neat, all fresh linen and well equipped with everything you might need for cooking / braaiing. I loved that the cottages were well spread, so you wouldn't even see your neighbours, it felt like heaven with the mountain landscapes and no disturbances from neighbours while you relax in the hot tub, taking it all in. You would expect a farm stay to have some funny smells and lots of flies, but we have not experienced the unpleasantness of funky smells or flies. I would 110% recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik rustig. Wat 'n lieflike plekkie. Alles wat jy nodig het. En rustig tussen die perde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

N nag weg uit die stad. Rustig en stil. Een van die lekkerste kuier in n plaasomgewing. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig. Onspannend. Lekker. Ongelooflike mooi plek. Ons sal beslis weer gaan met ons kinders en kleinkinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cosy and relaxing. As advertised. Very neat and well-kept with everything you would need for a relaxing getaway. Beautiful mountain views from the hot tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Mooi plek, mooi area, lekker braaigeriewe en hot tub. Was baie nice ja. Goed geleë en alles wat mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a8a368dcd31401a97644245cb7ecc46dc11acc648dcb6783720a64681fc99850f6c081cc6416e842b8b94ab81bcbf75e1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 Hermitage South Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.020206249018 20.423021881038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345