Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron's Haven

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Monique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Natuurryk wegbreek. Wonderlike uitsig, wonderlike gasheer, wonderlike dorpie. Ons sal beslis weer van hierdie hawe gebruikmaak. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

'n Belewenis. Dit was een van die beste toegeruste gastehuise wat ek al besoek het. Daar is selfs 'n piekniekmandjie wat gebruik kan word vir 'n lekker uitstappie om voëls te kyk. Die ligging is uitstekend met die mooiste uitsig oor die berge wanneer die son ondergaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Sprokiesmooi in die sneeu! Dit was die naweek van die groot sneeu in Suid-Afrika en Wakkerstroom het ons nie teleurgestel nie. Saterdagoggend het ons wakker geword met 'n spierwit landskap rondom ons! Met 'n maksimum temperatuur van 3 grade buite, het die koolstoof in die leefarea ons heerlik warm gehou. Alles is baie goed toegerus en ons het heerlik gebly vir 4 nagte. Dit was 'n onvergeetlike naweek met 'n pragtige uitsig op die sneeu-bedekte berge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

It is in walking distance to the town centre and both birding hides. Loved it. We had a wonderful and comfortable stay. Heron's Haven has a very well-equipped kitchen with a variety of interesting spices. The rooms and bathrooms were clean and also very well appointed. It was a pleasure having all bedrooms en suite, especially since we were accompanied by our grown sons and partners. The view of the vlei and birding was exceptional. I will definitely book there in future. We found 2 teaspoons were just not enough, but all other crockery and appliances were in abundance. Thank you, we had a great birding experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

RONETTE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Vleistraat 31, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddfd32d28f728addf1bf9040543ad9ac71c34db5d23b39c9524145eb3ddae785b882747206c04c741a0eb8faa11b1d2fd8ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 31 Vlei Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -27.353117199373 30.13739954418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang