Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibberdene Holiday Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibberdene River Resort 57, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hibberdene Holiday Accommodation is 'n knus selfsorgkothuis in die hartjie van Hibberdene. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende aangesien hierdie verblyf naby die strand is en die area baie besienswaardighede en aktiwiteite het.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kind en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed waarvan die boonste stapelbed net geskik is vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ysmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Dié kothuis het 2 sitareas waarvan een 'n TV het.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook 'n lowergroen tuin met 'n ingeboude braai waar gaste ten volle kan ontspan. Hierdie eenheid is naby die strand en nabygeleë aktiwiteite sluit tennis, putt-putt, swem en visvang in die rivier of see in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Hibberdene River Resort 57, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibberdene River Resort 57, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfced721ef3e368b3794fa92fef6c343b9c3fd66f8eaa6e7992b0178b67f6426d42b52348b52ee4f51638ca707723d62ed322?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 5) 57 Hibberdene River Resort Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.580755724532 30.567001430688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang