Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 1103

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Francois B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was awesome en het dit ongelooflik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Ons is bly julle het dit geniet! Kom gerus weer!

Nareesha G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

A wonderful stay overall. Modern, well-stocked, clean unit with a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Thanks Nareesha. You are welcome to visit again.

Kasper B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik, netjies en die eenheid het bygedra tot ons aangename ontspanning. Baie dankie vir die voorbereiding van die eenheid vir ons verblyf. Die eenheid, weersomstandighede en tydjie by die kus het ons heerlik laat ontspan. Ons sal graag weer van hierdie eenheid gebruik wil maak in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Ek is bly julle kon lekker ontspan. Kom gerus weer.

Gerald T
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gasvry en baie skoon. Puik diens en netheid. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Bly julle het dit geniet en dat alles in orde was. Julle is welkom om weer te kom.

Charl C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Amazing, we had a wonderful stay. The place is secure, beautiful, clean and incredibly well equipped. The views are also breathtaking. Thank you for your professionalism. We will definitely be back and we highly recommend the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Thanks Charl, you are welcome to come back anytime.

Sean M
Lang verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2024

Baie lekker, mooi uitsigte en perfek geleë. Daar is 'n paar ligte wat nie gewerk het nie. Maar verder is dit 'n ongelooflike plekkie om te bly, die veiligheid maak dit nog beter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucrecia J
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Beautiful views. We enjoyed our stay with the beautiful sea and mountain view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaline Johanna D
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Woonstel met pragtige uitsig, alles wat jy nodig het vir gerieflike kuier. Baie lekker gebly in pragtige woonstel. Beste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Puleng L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lovely place with stunning views! We had a super pleasant stay and the host was such a lovely person who made our stay really great. The apartment is exactly as it is in the pictures and more. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
I am glad that you enjoyed your stay. Thank you for the good review.

Anso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Hibernian Towers 1103
Julle is welkom om weer te kom, bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKlo0t5BUbGeV5rwEcvbAf2imVzjLNaUw6YlAXbF6utnpPyBRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 1103 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113915656859 18.822787376651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang