Hibiscus Self-catering Cabins
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 1A, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hibiscus Self-catering Cabins is in die dorp Utrecht geleë wat aan die voet van die Baleleberge in Kwazulu-Natal geleë is, net 50 km vanaf Newcastle en 67 km vanaf Vryheid.
Verblyf word gebied in 2 houthutte met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke hut beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke badkamer het 'n stort. Alle linne word voorsien.
Gaste kan van die gemeenskaplike Lapa-area gebruik maak. Hout is beskikbaar vir gaste by die Lapa.
Die dorp is heeltemal omring deur 'n wildtuin. Dit is 'n paradys vir voëlkykers, met 'n bewaringsgebied vir kraanvoëls en die ibis-kalkoen sal ook in die omgewing gevind word. Die dorp self is baie ryk aan geskiedenis met talle historiese geboue. 'n Wildkamp om te besoek, visvanggeleenthede en 'n verskeidenheid grondpaaie met ongelooflike natuurskoon.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Malherbe-straat 1A, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hibiscus Self-catering Cabins het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Utrecht KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 1A, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang