Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibiscus Self-catering Cabins

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 1A, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hibiscus Self-catering Cabins is in Utrecht aan die voet van die Balaleberge in KwaZulu-Natal geleë, net 50 km vanaf Newcastle en 67 km vanaf Vryheid.

Verblyf is beskikbaar in 2 houthuisies wat slaapplek vir 4 gaste elk het. Elke houthuisie het 'n oopplan-kombuis en 'n -sitarea wat 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort en linne word voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike lapa-area. Hout is beskikbaar vir gaste in die lapa.

Die dorpie is 'n totaal omheinde wildpark. Dit is 'n paradys vir voëlkyk-entoesiaste en het 'n bewaringsarea vir kraanvoëls en kalkoenibisse wat in die omgewing voorkom. Die dorpie het 'n ryk geskiedenis met verskeie geskiedkundige geboue om te besoek. Daar is 'n wildkamp, die geleentheid om te hengel, verskeie grondpaaie en ongelooflike natuurskoon vir gaste om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Hibiscus Self-catering Cabins
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Malherbe-straat 1A, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hibiscus Self-catering Cabins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Utrecht KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe-straat 1A, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6tWEitHezIhqd667dyEdZbwht0Fzsk6xDLL9ogucGKBK26wWyu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1A Malherbe Street Utrecht 2980 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.665691 30.326299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang