High Hopes
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 89, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
High Hopes is 'n holistiese gesondheidsentrum en gastehuis. Dit het die gevoel van 'n Kaapse kothuis en daar is eenhede in die pragtige, groot, woudagtige blomtuin. Buiten die terapie en gesondheidsdienste op die perseel, bied High Hopes B&B-verblyf. Dit is net 'n uur en 'n half van Kaapstad af in die pragtige bergdorpie, Greyton.
Verblyf is beskikbaar in 3 baie gerieflike tuinkamers, wat elk 'n privaat en suite-badkamer, 'n gehaltebed, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang vanaf die tuin of die stoep het. Die stoepe het bistrotafeltjies en stoele. Daar is waaiers en kaggels in al die kamers.
Gaste kan 'n masseersessie op die perseel geniet, daar is 'n meditasiekamer, 'n kinesiologie- en reiki-kamer, 'n osoonbehandelingskamer en 'n swembadjie en braai-area met baie plek in die tuin, op die grasperk en op sonstoele om te ontspan.
High Hope is naby verskeie voetslaan- en fietsryroetes in Greyton en die Greyton Natuurreservaat. Dit is stapafstand van Greyton se immergewilde restaurante, brouerye, koffiewinkels, galerye, tennisbane, bergstrome, naturrreservate en fietsroetes is almal sowat 3 tot 10 minute se stap ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofstraat 89, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink High Hopes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 89, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang