High Palms
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leentjiesstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
High Palms is 'n verwelkomende gastehuis in Langebaan. Die gastehuis is naby 'n vlieër- en seilplankry-strand, ideaal vir watersport-entoesiaste. Alle gaste is welkom, van rolbalspelers tot voëlkykers en blommemense. Ontspan en voel die atmosfeer van hierdie bekende Weskusdorp.
Verblyf word gebied in dubbel- of 2 enkelbeddens en suite-kamers. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gastekombuis wat goed toegerus is met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n warmwaterbuitestort, om af te spoel na 'n dag op die strand, asook skoonmaakgeriewe vir vlieërplanke.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Elvira Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Leentjiesstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink High Palms het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leentjiesstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang