Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlander Trout Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Highlander Trout Lodge is 'n werkende plaas wat in die Hartebeeshoekvallei skuil. Ons bied luukse selfsorg-akkommodasie in3 individueel-versierde kothuise. Dit is die ideale plek vir die kunsvlieghengel-entoesias of vir diegene wat net op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is net 45 minute van Pretoria en Johannesburg af.

Verblyf is beskikbaar in 3 kothuise wat die Kingfisher, Trout House en Hartebeest House insluit. Elke eenheid het 'n sitarea met 'n TV met DStv, 'n kaggel, eetarea, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n privaat stoep met braaigeriewe. Die Kingfisher-kothuis is in 'n lowerryke tuin en bied 'n uitsig oor die foreldamme. Dit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die Trout House is ook in 'n lowerryke tuin en word deur 'n grasperk en bome omring. Dit het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Hartebeest House het 'n grasdak en 'n bosveldgevoel. Dit het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers.

Alle linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Highlander Trout Lodge is bekend vir uitmuntende, maar meer uitdagende kunsvlieghengel. Ons het 8 areas stil water van verskillende groottes en ongeveer 1 km rivierfront. Al die damme is voorsien van reënboogforel. Geelvis kom ook natuurlik in die riviersisteem en damme voor. Gaan stap op die oewer van die ongerepte Skeerpoortrivier met sy glashelder water, of hou piekniek by een van die damme of die geriewe langs die rivier.

Dit is 'n fotografie-paradys. Hier is ook uitstekende voël- en wildkykgeleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jacques D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Heerlik! Dit was perfek. Ons sal vir seker weer gaan draai.
Apr 2024
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gaan draai. Vriendelikste staf op aarde, eenheid is goed toegerus vir 'n lekker wegbreek, was maar net warm in die nag toe Eskom di...
Sien meer
Nov 2023
Denise L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal graag weer besoek. Pad na bestemming is goed. Omgewing is rustig en pragtig. Swembad was lekker en skoon. Honde was 'n plesier.
Oct 2023
Rod P
Saam met lewensmaat
5.0
Just what the doctor ordered. We were met by 2 wonderful staff who showed us to the house and made sure we were comfortable. And that w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Lizette B
Gesin met tieners
4.8
Wonderlike plek, sou graag paar dae wou bly. Baie vriendelike ontvangs. Verskriklike mooi omgewing en uitstaande verblyf. Spyt ons het net 1 nag gebly...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Deel 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Highlander Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 83, Hartebeeshoek, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d8636fe47a243617b15ea307864db0c8ddf77dd4904d0eab0c3c3adea0cadeb3bed79224119d77a6e7aa4b4f0c13d60efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Portion 83 Hartebeeshoek 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.844622574074 27.784808725119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang