Highline
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 125, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Highline is 'n pragtige vakansiehuis op die strandfront en bied selfsorgverblyf in Lambertsbaai. Dié huis spog met ononderbroke uitsigte oor die see en is ideaal vir 'n familie of 'n romantiese wegbreek.
Daar is slaapplek vir 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en dubbelbed.
Die kombuis is met 'n aparte yskas, aparte vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die ruim leefarea het 'n pragtige see-uitsig, 'n binnebraai en 'n kaggel. Daar is ook 'n onderdak-binnehof met 'n vuurput, buitelugstort en 'n klein dek met sitplek.
Die perseel het 'n privaat hek wat toegang tot 'n stil strand bied waar gaste kan swem en sonbaai. Verder kan gaste ook visvang, voëlkyk, gholfspeel, die 4x4-roetes aandurf en heerlike maaltye by die plaaslike restaurante geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Strandstraat 125, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Highline het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 125, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang