Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Luxury Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kristle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Hill Luxury Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Monique V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Fantasties.

Baie oulike plekkie, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir reisigers.

Candice P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P

Exceptional.

Stay was exceptional, extremely friendly and helpful hosts.

Miemie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie S

Goeie weer, vriendelike mense, gehalte kos en restaurante.

Lekker gebly en dit is baie sentraal geleë. Sal beslis weer daar bespreek.

Morne H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Fantasties. Die eenheid is netjies en goed ingerig. Lekker stil en goed geleë. Vriendelik ontvang.

Fantasties. Die eenheid is netjies en goed ingerig. Lekker stil en goed geleë. Vriendelik ontvang. Sal graag langer daar wil bly.

Gerhard P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Rustigheid en gasvryheid.

Baie vriendelik, sal enige tyd weer daar bly.

Amanda (mandy) G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda (mandy) G

Enjoyable, safe and comfortable.

Kristle and Dougie were very friendly and were on hand if we needed anything. They accommodated our large trailer. The area is very safe and central to Clearwater and Randburg area, which suited us perfectly. The unit is spotless with all amenities you need. Has solar which is a huge bonus.

Qaanita W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qaanita W

Peaceful.

What a beautiful place! I will definitely go back there if I'm ever in JHB again. The host is an amazing host!

Tinus L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus L

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het. Wonderlike gasheer en gasvrou. Sommer lekker saam met hulle gekuier. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel. Goeie ligging, naby winkelsentrums en Flora hospitaal.

Elize D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Net wat ons wou gehad het.

Baie lekker gebly, baie rustig, skoon en lekker kos bestel wat afgelewer is.

Juan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan C

Asemroowend vir die prys.

Het baie lekker gebly, mense is vriendlik en gasvry.

Sylvia E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E

Skoon, netjies en gasvry.

Hill Luxury Cottage is 'n pragtige plek. Baie mooi skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons was hartlik ontvang en het elke oomblik van ons verblyf geniet. Die gasvryheid van die gasheer en -vrou was uitstekend. Ons sal enige tyd weer daar oornag. Hoogs aanbeveel.

Annelize B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Eienaars baie gasvry. Baie netjies. Als wat mens nodig het was reeds daar.

Gemaklike bed. Sagte beddegoed en handdoeke. Stort lekker groot en als wat mens nodig het was reeds daar. Heerlik gebly en die eienaars so vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar kom bly.

Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie goeie verblyf.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang, die eenheid was modern en netjies skoon met goeie geriewe. Baie sentraal geleë waar ons 4 nagte deurgebring het. Sal weer van die akkommodasie wil gebruikmaak.

Andre M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Vriendelike ontvangs en lieflike verblyf.

Vir enigeen wat besigheid aan the Wesrand doen, is hierdie 'n baie goeie opsie. Netjies, skoon, goed toegerus en nuut oorgedoen: alles werk soos verwag.

Hester J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Fantastiese diens en baie aangename, vriendelike ontvangs.

Lekker geslaap en TV-fasiliteit was goed. Het tuis gevoel asof by eie huis. Sal beslis weer daar in die toekoms oorbly.

Petrus H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus H

Baie netjies en goed toegerus.

Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Eenheid baie netjies en skoon.

Frank S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank S

Friendly.

Very neat and pleasant.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louanna-laan 31, Kloofendal, Johannesburg, 1734, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4ceaacc217ee24b9403bb52e3c51ade9af5ebbb3f5962725e01369abe6d17537dbe8bf25e51b8a7e0a1329192555bc4c4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 31 Louanna Avenue Kloofendal 1734 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.1360721 27.8988883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang