Hill Luxury Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louanna-laan 31, Kloofendal, Johannesburg, 1734, Gauteng
- Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hill Luxury Cottage bied knus selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kloofendal, Johannesburg. Dit kan die ideale opsie vir 'n sake- of ontspanningsreis wees aangesien die verblyf met 'n pragtige uitsig oor die stad spog.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die perseel het 'n sonpaneelstelsel wat tydens beurtkrag werk en 'n rugsteunwaterstelsel. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby plaaslike winkels, restaurante en die middedorp.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kristle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Louanna-laan 31, Kloofendal, Johannesburg, 1734, Gauteng
- Gaste dink Hill Luxury Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louanna-laan 31, Kloofendal, Johannesburg, 1734, Gauteng