Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chardonnay Holiday Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Luthando N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Value for money. Love everything about the apartment, fresh still water, milk, spices, ice cubes, coffee and tea, and cutlery. The pool and house are clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred & Tania
Chardonnay Holiday Apartment
You people were just fab guests, love to have you back! Not because of the good rating but because you are just awesome.

Yolanda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie mooi en skoon plek. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred & Tania
Chardonnay Holiday Apartment
Baie dankie, julle was puik gaste en het alles mooi skoon agter gelos, dankie. Fred

Robin-lee G
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Rustig en kalm. Baie veilige plekkie met alles wat jy nodig het. Sal sekerlik weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2021

Too many levels from one room to the other. The host is brilliant, willing to bend over backward to please. However, the place is not the cleanest at all. The kitchen has perhaps got all the goodies, but very little working space. There are just too many steps, steps from one room to the other, and also from the outside. Would not be suitable for elderly people, especially those who may have walking issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Die verblyf was uitstekend, sal enige tyd weer daar tuisgaan as ons in daai rigting gaan. Die ontvangs wat ons gekry het van die eienaar was uitstekend, baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred & Tania
Chardonnay Holiday Apartment
Baie dankie Neels, julle was net n plesier om as gaste te he, kom kuier weer asb, J Bay groetnis Fred Champion

Leonie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Dit was goed. Goeie diens. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2020

Tranquil Value for money. Peaceful. Just what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Fred & Tania
Chardonnay Holiday Apartment
Thanks Marlene for the rating. I notice you only rate the security a 1. I was wondering why cause the flat has burglar proof trellidore fitted, all the window fitted with trellidore, outside security cameras, outside solar lights burning the whole night, and safe inside parking behind a remote gate. Please let me know of your concerns as I would like to better the security.

Abrie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2018

Fantasties. Tuiste weg van die huis. Baie oulik. Rustig met al die fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2018

Baie rustige, aangename verblyf, sal definitief weer besoek. Netjies, skoon, goeie dekor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred & Tania
Chardonnay Holiday Apartment
Thank you so much, it was my pleasure to have you as my guests.

Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Die plek is goed ingerig. Die gasvryheid van die eienaars was ongelooflik. Dit was definitely meer as wat ons ver wag het. Die verblyf was baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred & Tania
Chardonnay Holiday Apartment
Hi Sam, julle was asemrowende gaste. Dankie vir die oulike resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fred & Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cassine-laan 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c00ea159cd70528547293717eb99e941fb88274fdcdf0a6a12c29eb744dba0b0246771d05919c0d204937e9d92a5da80c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 4 Cassine Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.025801226547 24.920403957367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang