Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hillhouse

Selfsorg
Do.
24ste24Apr
Vr.
25ste25Apr
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Hillhouse
Slaapplek vir tot 12 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R3 500
per nag
vir 8
R3 500
per nag
vir 8
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ons is troeteldiervriendelik. Harige vriende moet goed gesosialiseer word aangesien ander honde op die eiendom is.

Inklok vanaf 14:00. Uitklok teen 10:00. Indien daar geen vooraf- of nabesprekings is nie, is aankoms vanaf 12h:00 en vertrek is enige tyd gedurende die dag.

Weens die stil aard van ons omgewing kan ons nie toelaat dat harde musiek gespeel word nie, ook nie enige vierwielmotorfietse op die plaas nie.

Daar is 10 km se grondpad om te ry, toeganklik in alle voertuie, maar die beste geskik is vir 'n voertuig met goeie padvryhoogte. As jou motor laag is, sal jy stadig moet ry. Maar 'n 4x4 is nie nodig nie.


Ons laat nie oop vure buite gedurende die wintermaande toe nie. Ons woon in 'n beboste gebied.

Hout word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petrus Stroom-pad 7, Dargle, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5df84724d30e93126d859dc0f928ebcc0539d64fb5c85417e9cb36b3fc8fe8dde5faee0a626644124bdad916bf24134512a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 8 mense 7 Petrus Stroom Road Dargle 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.507848658772 30.138211707624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011