Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hippo Hills

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whisky-plaas, N4-hoofweg, Komatipoort, 1343, Mpumalanga
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hippo Hills is 'n luukse grasdakhuis op die prentjiemooi oewer van die Krokodilrivier en dit spog met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin.

Hippo Hills bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 privaat en suite-slaapkamers. Op die boonste verdieping is daar 3 ruim slaapkamers en op die onderste verdieping is daar nog 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Boonop spog elke slaapkamer met 'n uitstekende uitsig oor die Krokodilrivier.

Daar is 'n oopplan-sitarea en -eetarea met genoeg sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis beskik oor pragtige buite-areas met sitplek, braaigeriewe, 'n swembad en 'n uitsig oor die sonsondergang.

Hippo Hills is in die Krugerwildtuin se grense geleë en vorige gaste het al hiér die Groot 5 gesien. Die huis is op 'n rivieroewer geleë waar die voëllewe manjifiek is. Gaste kan self die Krugerwildtuin verken, waarvan die hek net 8 km ver is, of 'n privaat safari-ervaring reël.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Whisky-plaas, N4-hoofweg, Komatipoort, 1343, Mpumalanga
  • Gaste dink Hippo Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whisky-plaas, N4-hoofweg, Komatipoort, 1343, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed1ffb2a9f3d51355e0a0424ede8158164abd72bf4fca85428bed3d7221a0a4eee766b8684163bb4c349d2045a1bfe5f6c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 Farm Whisky N4 Highway 1343 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.377628483688 31.85790002346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang