Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe Boskamp Glamping Village

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 33 van Lot H 122, Hluhluwe Boskamp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hluhluwe Bush Camp Glamping Village bied kampeerverblyf en is in die hartjie van Zoeloeland in Hluhluwe, naby St Luciameer, geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar jy die Isimangaliso-vleilandpark en die Imfolozi-park kan besoek.

Verblyf by Hluhluwe Bush Camp Glamping Village bestaan uit verskeie Tipi- en Avontuurtente, en oop kampeerplekke om te bespreek. Die tente het toegang tot óf 'n privaat opelugbadkamer óf gedeelde ablusiegeriewe met die kampeerplekke. Elke tent en kampplek beskik oor 'n toegewyde braai-area vir gaste om te gebruik.

Die hoofarea van die lodge bied gratis WiFi-toegang, 'n plonspoel en 'n plaasstalletjie wat koffie, verskeie drankies, vars gebak en ander happies en lekkernye verkoop. Daar is ook 'n klimmuur, 'n oerwoudgimnasium en swaaie vir kinders om op te speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir voertuie.

Daar is 'n 2,5 km-staproete genaamd die 'Kambusha-roete' vanaf die kamp wat gaste kan verken; gaste kan op selfry of begeleide wildritte in die omgewing gaan en die Zulu Croc-park wat sowat 10 km verder is, besoek. Hluhluwe Bush Camp Glamping Village is ook ideaal geleë sowat 'n uur se ry vanaf Sodwanabaai en St Lucia.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trienke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Gedeelte 33 van Lot H 122, Hluhluwe Boskamp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hluhluwe Boskamp Glamping Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 33 van Lot H 122, Hluhluwe Boskamp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb5c4ce2cc58f5ad0e34c3fa2f17679d3ddf35a5fad57d1b93016346dde1bc9070d360d6a6e7587d46a53e35935bc8288a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 33 of Lot H 122 Hluhluwe Bush Camp 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.952247786944 32.352766344725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang