Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobatere Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Ons moes langer gebly het. Die pad na die lodge toe is bietjie hobbelrig, maar dit word gou vergeet want die oomblik van aankoms word jy hartlik verwelkom. Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die watergat is 'n paar meter van die stoep af en daar is gereeld diere wat kom drink. As ons kon, sou ons langer gebly het en die boomhuis oorweeg het. Dis absoluut in afsondering, maar veilig. Ons was alreeds op pad en is terug geroep vir die die leeus wat by die watergat is. Diere is daar beslis. Die los staande hut is gerieflik. Ongelukkig is daar net enkel beddens en geen yskas nie, maar dit het nie gehinder nie. Die maaltye is smaaklik en die personeel goed ingelig nie net oor dit nie, maar ook die diere. Hulle is voorwaardelik ook lief vir die natuur. Ek sal definitief weer terug gaan en dit vir elke reisiger aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Polla D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2019

Mooi uitleg en omgewing. Lodge is baie mooi geleë met vriendelike personeel en olifante wat baie naby die voorstoep kom kuier. Die kamers en beddegoed is baie smaakvol. Dis jammer dat die badkamers beknop is met handewasbak wat altyd water op die houtvloer mors. Dis ongelukkig 'n uitleg-probleem wat nie inpas by die kwaliteit van die luukse lodge nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 km Noord van Kamanjab, Kamanjab, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0e00f6174341d0c751d019229bd925bc603bd93838bbeae8b3e2ae5d86c8bfdd299065bea051d0eac74f47e25a45b5d84da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 65km North of Kamanjab Kamenjab 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -19.332611 14.370028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang