Hoeka Toeka Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorstraat 15, Mokopane, 0601, Limpopo
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoeka Toeka Gastehuis is in Mokopane, 'n dorp in Limpopo, geleë.
Daar is 7 eenhede in die gastehuis. 'n Ekstra driekwartbed kan in een van die kamers gesit word indien dit vooraf gereël word. Alle kamers het en suite-badkamers. Die kamers het basiese selfsorg-geriewe soos 'n yskas, ketel, mikrogolfoond en kroeg met voorraad van jou keuse. Linne en handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi en lugversorging in.
Ontbyt, middagete en aandete kan gereël word teen 'n ekstra koste. Die lapa buite is onder groot bome. Braaigeriewe kan ook gereël word. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Voorstraat 15, Mokopane, 0601, Limpopo
- Gaste dink Hoeka Toeka Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorstraat 15, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang