Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holden Manz Country House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Georgia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Blissful. A warm welcome. A very comfortable stay. A lovely warm room, in spite of the cooler temperature. A delicious breakfast and coffee. Yum! Loved the small extra touches, like the glass of wine on arrival. A fantastic wine tasting too. A phenomenal setting. Thank you Holden Manz.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Salig ontspannend. Dit was 'n heerlike ervaring. Ons het veral die stil, rustige natuurskoon op die plaas vreeslik geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Twyla B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Amazing property and amazing service! Shoutout to Frank for his attention to the details and to Godfrey for his superb food! We loved the whole experience! The staff was awesome and we loved being out a bit from the town but close enough for easy transportation which was arranged promptly and on time by the staff. The lodging is beautiful and the winery and food preparation on the property was excellent! Exceeded expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtige wynplaas. Wonderlikke gasvryheid en diens. Ek en my man het 1 aand oorgebly. Dit was fantasties en baie persoonlik. Diens is uitstekend. Ontbyt uit die boonste rakke. Die wynproe ondervinding was lieflik. Dit regtig 'n weggesteekde droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Een van die amazingste plekke waar ek al gebly het! Fantastiese diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Het dit baie geniet! Goeie diens! Ons was baie beïndruk met die netheid en vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Holden Manz Country House
Thank you very much for taking the time to give us feedback on your stay. I can assure you that it is greatly appreciated. We are very happy that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon. Kind regards Cynthia

Ane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Very beautiful accommodation with very good service and the breakfast was delicious. Breathtaking Country house and views. We really enjoyed the glass of wine on arrival, as well as the bottle wine in our room. We jogged in the vineyards. Really liked the style of the Country House. The family room with the view is incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ongelooflik. Die personeel was so vriendelik en gasvry. Hulle stap die ekstra myl en doen baie moeite met hulle gaste. Ongelooflike ervaring! So vriendelik en hulpvaardig. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit is die mooiste wynplaas en net 3 min van die dorpie af. Definitief 'n aanbeveling!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Holden Manz Country House
Dear Mirike Thank you for your positive feedback. We strive to offer our guests the best possible service and we are really happy that you enjoyed your Holden Manz experience. We look forward to welcoming you back very soon. Kind regards Cynthia

Shane L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Gesellig Ons het baie lekker gekuier en het die hoë kwaliteit geniet,. Die gasvryheid by die plek is van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Holden Manz Country House
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om u weer spoedig terug te verwelkom. Groete Holden Manz Span

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Vinnige wegbreek - asem vir die siel. Ons verblyf was gemaklik, die wyn heerlik, die ontbyt was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green Vallei-weg 3, Holden Manz Wynlandgoed, Franschhoek, 7609, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6fd307c3489cc06375e7c7a1a205102992693e98b2e803c23f744d06da5e03f9dd415be0f6fe12b343c048027ab6947416a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 780 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 3 Green Valley Road Holden Manz Wine Estate 7609 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.934437307819 19.11392806919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang