Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday on Harrier

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tanya P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer die huisie bespreek. Die broodjie wat eienaar gebak het, was fantasties lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike gashere, ons kon kom en gaan met minimum ongerief. Uitleg van wooneenheid is prakties genoeg. Stoepie met braaigeriewe beskermd teen die Suidooster. Rustig en stil, alhoewel ons weeksdae buite die skoolvakansie gekies het juis daarvoor. Kombuisie het alles wat nodig is. YouTube-kanaal vir ons privaat voorkeur natuurlewe kanale kykgenot was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

As above I have given you a full A Living Jewel as in its name run down. This was by far the best accommodation we've had. Such a warm welcome with a hot sourdough bread to welcome us. The house had everything one could wish for, the double shower was amazing, everything was so welcoming. Will definitely return there or recommend it to anyone going to that area, a definite 20 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Heerlike verblyf. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alzette G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netjies, alles wat jy nodig het en meer. Baie "lekke" gebly. Sal definitief dit aanbeveel en was bederf met 'n heerlike varsgebakte suurdeegbrood die eerste dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie rustige atmosfeer. Baie mooi plekkie geleë in die hartjie van die Weskus. Die atmosfeer is kalm en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Excellent stay! Very nice stay, very clean and all-round great experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rusige wonderlike plek om te rus, loop afstand van die strand. Baie vriendelike verwelkoming en 'n baie rustige atmosfeer met alles wat jy nodig sou kon kry. Loop afstand na die strand. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom en met 'n lekker tuisgebakte brood. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik. Ons tyd by Holiday on Harrier was fantasties! Ons was heerlike "sourdough" brood bedien sodra ons daar aangekom het en is ook baie welkom laat voel. Die woonstel het 'n ongelooflik gemaklike atmosfeer gehad wat dit soos 'n tuiste weg van die huis laat voel het, en die aandag aan detail was puik. Die hele ervaring was beter as wat op die webwerf geadverteer is, die woonstel was net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die plek het ons regtig oorwin. Ons is gretig om terug te gaan, want dit was so 'n fantastiese en verkwikkende vakansie! Sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Holiday on Harrier
Baie dankie vir julle mooi woorde. Julle is spesiaal.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5eaa9c351528cd42939827ac7180392f50f9995fda93ae53448fe39d9fe9401ead577904dbfd2d3cdc616a34dec8e30fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang