Hollow 408
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh Square 9, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hollow 408 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel is naby baie winkels en restaurante, asook die ikoniese Tafelberg en die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh Square 9, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh Square 9, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap