Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hollywood Mansion & Spa Camps Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulham-weg 21, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R31 680 per nag (plek vir 16)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hollywood Mansion & Spa Camps Bay is 'n uitsonderlike, pragtige huis het manjifieke uitsigte en 'n bergstroom wat deur die eiendom vloei en konstant 'n strelende melodie laat weerklink.

Daar is 6 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 4 kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, die ander 2 kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n bidet. Ander geriewe sluit 'n toegeruste kombuis met vleklose staal oppervlaktes en topgehalte-toerustig, 'n dubbelvolume formele leefarea, 2 kaggels, 'n instap-koelkamer, 'n rkoeg, wynkelder, pooltafel, gimnasium, en filmteaterkamer. Die buite-area is die ideale kuierarea met 'n braai en 'n verhitte randvloeiswembad. Daar is 8 balkonne, 2 toesluitmorothuise en 360°-kringtelevisiekameras en 'n alarm.

Daar is ook musiek van jou keuse wat reg deur die huis kan speel, insluitende die swembadarea. Daar is 'n biblioteek met meer as 500 boeke en romans wat gaste kan lees. Daar is ook 'n klimraam en swaai vir die kinders aan die teenoorgestelde kant van die natuurlike rivier.

Die herehuis is op 'n halwe akker gebou wat baie skaars is vir Kampsbaai. Dit is bekend as een van die grootste huise in Kampsbaai. Daar is parkeerplek vir 16 motors. Daar is 'n gelyke grasperk langs huis en verhitte swembad, en dus geen trappe nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 7 Slaapkamers 8 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Ligging

  • Fulham-weg 21, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 31 680
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R 31 680
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulham-weg 21, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe419202cd74259a802c04bcfacfe90801ac7d417014420228f483aae34244568ad4949595c4dd0abb9e31ac5bf9e9b632d53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R31 680 per nag (plek vir 16) 21 Fulham Rd Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.965590578389 18.376296758652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang