Home Abalone
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jager 14, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Home Abalone is 'n knus kothuis vir 2 gaste in Paradysstrand, Jeffreysbaai. Dit is net 650 m van die strand af.
Die kothuis is gebou op stelte en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die privaat badkamer het 'n bad en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met 'n DVD-speler is.
Die leefarea lei na 'n stoepie met 'n uitsig oor die omgewing waar vrylopende kleinwild gereeld besoek aflê. 'n Draagbare braai is beskikbaar vir gebruik.
Gaste kan die strand besoek waar hulle kan swem, branderplankry of sweefski. Gaste het ook die geleentheid vir voëlkyk of om klein wildsbokkies en otters te gewaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rouxve Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- De Jager 14, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Home Abalone het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jager 14, Paradysstrand, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap