Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butlers Crown Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Butlers Crown Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willmine L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmine L

Heerlik, bekostigbaar, stil.

Ja, ons het lekker gebly.

Madeleine C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Rustig, netjies, pragtig, skoon, alles werk! Sal Butlers Crown definitief aanbeveel.

Heerlik uitgerus! Rustig, netjies, pragtig, skoon en alles werk! Sal Butlers Crown definitief aanbeveel!

Wickus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus S

Gemaklik.

Baie mooi en netjiese gastehuis.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Baie dankie Wickus! Ons waardeer julle ondersteuning.

Butlers Crown Guest House
Rokshana G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rokshana G

An enjoyable, safe and tranquil overnight stay with a hearty breakfast served.

Our host was gracious and hospitable, and went above and beyond to attend to any special requests which we had. The facilities and room were clean, neat and tranquil, and the place is safe and secure. We would definitely recommend it.

Melinda Bredenkamp Nou Mare M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda Bredenkamp Nou Mare M

Pragtige, veilige oornagplek.

Die eienaars het my vriendelik ontvang. Ek het baie tuis gevoel en baie lekker gebly. Dit was 'n lafenis vir my moeë liggaam en was voldoende met alles wat ek nodig gehad het. Ek het dit regtig baie geniet daar en het skoon bederf gevoel. Ek kan dit regtig aanbeveel vir medereisigers.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons sal bly wees om jou weer hier te ontvang.

Butlers Crown Guest House
Brenda G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

Gasvryheid en netheid.

Het baie lekker gebly, presies wat ek nodig gehad het met my man in hospitaal! Dankie Dot vir dit!

Alberdina (ina) V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberdina (ina) V

Beautiful spacious unit with everything you need in a well maintained big garden.

It's always a pleasure to stay in this clean and good B&B. Breakfast is served in your room which we really appreciated.

Sarie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L

Baie netjies, als is in plek.

Gemaklik en veilig en skoon.

Sarie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L

Netjies, skoon, gemaklik, veilig.

Waarde vir geld, gemaklik.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Ons waardeer julle terugvoer! Dit was baie aangenaam om julle te kon huisves en sal julle graag weer ontvang wanneer julle in ons kontrei besoek aflê. Baie dankie!

Butlers Crown Guest House
Marisa P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa P

Baie netjiese verblyf en regtig vriendelike personeel en diens. Sal dit beslis aanbeveel.

Sien sterre.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoer. Dit was baie aangenaam om jou te kon huisves en ons hoop om jou weer te sien, sou jy in ons geweste wees.

Butlers Crown Guest House
Sonja N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Skoon netjies en gerieflik.

Ek sal net voorstel dat die bespreking voorsiening maak om ontbyt te bespreek.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Hi Sonja
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ongelukkig sluit die tarief wat gekwoteer is nie ontbyt in nie. Julle welkom om direk met ons te reel vir ontbyt.
Dit was baie aangenaam om jou by Home Away te kon huisves!

Butlers Crown Guest House
Andre K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Great stay and excellent service support and housekeeping.

One of the best B&B's I have ever stayed at and the hostess is super great will not even consider any other place in Klerksdorp or surrounds.

Anri V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri V

Baie lekker en netjies en ruim.

Dit is baie mooi en ons het baie lekker daar gebly.

Carel L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel L

Uitstekend.

Dankie vir ‘n wonderlike ervaring.

Donovan F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan F

Dit was baie lekker.

Ek sal net voorstel daar moet dalk 'n waaier of twee in dit kothuis geplaas word voor dat dit daar ook afgekoel word op 'n warm somersdag.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Ons waardeer jou voorstel en het reeds n waaier daar voorsien! Baie dankie, dit was aangenaam om jou te kon huisves.

Butlers Crown Guest House
Betsie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie V

Jy het niks meer nodig as wat Home Away bied.

Aangename, vriendelike eienaar, skoon, netjiese verblyf, ten volle toegerus, kan die fasiliteit hoog aanbeveel vir goeie diens te alle tye.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Hierdie is nou werklik n resensie wat hoog op prys gestel word!! Baie, baie dankie. ons sal julle baie graag weer wil ontvang.

Butlers Crown Guest House
Michael M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Lovely room in a wonderful garden.

Very refined atmosphere.

Izette N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette N

Altyd lekker om by Home Away te oornag!

Ons het al 'n vorige keer by Home Away oornag en sal in die toekoms weer daar oornag. Die kamers is gerieflik en privaat, die tuin is pragtig en die kinders het die swembad baie geniet.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Ons is altyd dankbaar om so n resensie te ontvang en die bonus is dat die kinders lekker geswem het!
Baie dankie, dis n plesier om julle te huisves.

Butlers Crown Guest House
Elma S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma S

Rustig, veilig!

Sal dit enige tyd vir enige een aanbeveel!

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Dit was net 'n plesier om jou hier te kon ontvang. Hoop ons sien jou weer. Baie dankie vir jou terugvoer!

Butlers Crown Guest House
Ronel J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Ons sal graag weer van Home Away gebruik maak.

Baie welkom en tuis gevoel. Vriendelike, gasvrye mense. Ontbyt was 5-ster. Kamers pragtig en maak voorsiening vir als wat nodig is.

Butlers Crown Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer die terugvoer en sal julle beslis graag weer wil huisves.

Butlers Crown Guest House
Mick V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mick V

Baie lekker.

Baie dankie, dit was 'n lekker ervaring. Dankie, Dot.

Heinrich D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

Baie netjies. Baie professioneel.

Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat 'n funksie bywoon in Klerksdorp.

Annakie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annakie V

Waarde vir geld.

Ons het in die kothuisie gebly en sal definitief weer hier bly en dit ook aanbeveel. Ons is baie hartlik ontvang en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam sou mens iets nodig hê. Die binnekant het ons verras en baie beïndruk. Die dekor is die beste en mooiste wat ons nog ooit ervaar het in 'n gastehuis. Die kothuisie is goed ingerig en het alles wat mens nodig het en die diens is regtig goed.

Miranda B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B

Gasheer en -vrou 'n fantastiese voorbeeld vir gastehuis-eienaars.

Ons het baie lekker in die pragtige en uiters gerieflike woonstel gebly vir 3 nagte. Stylvolle en elegante dekor. Die woonstel het selfs 'n aparte opwas en spens! Weliswaar home away from home. 'n Bonus is die lieflike en rustige tuin wat onberispelik versorg word. Gastehuis opset het 'n plaasatmosfeer. Dot se kos is baie smaaklik en word mooi voorgesit (beide ontbyt en aandete). Eric ken sy slag as dit by braai kom. Home away is definitief 'n cut above the rest.

Jonelle V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle V

Homely and very private.

Private, clean and very comfortable but travelling with little kids I would have preferred the full package of DStv as there is only one kiddies channel available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huislik en baie privaat.

Privaat, skoon en baie gemaklik, maar as mens met klein kinders reis sou ek die volle DStv-pakket verkies omdat daar net een kinder-kanaal beskikbaar is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louise M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Goeie diens ontvang. Baie dankie.

Sal were daar oornag. Vriendelike ontvangs gehad. Dis 'n baie mooi plek.

Jonelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle V

Privaat, netjies en baie skoon.

Het regtig baie lekker gebly en geslaap. Al wat ons bietjie gemis het was 'n kinderstorie kanaal vir ons vyf jarige, maar verder was alles uitstekend!

Tilla B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla B

Fantasties.

Ek kan die plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dot het ons met soveel warmte ontvang en haar hand is sigbaar in alles. Goeie styl, gehalte, netheid, lekker kos en sommer net algehele goeie smaak. Baie dankie vir 'n heerlike 2 dae.

Estine L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estine L

Baie rustige, gemaklike, netjiese verblyf.

Baie netjiese eenhede, vriendelike ontvangs en pragtige tuin.

Alberdina (ina) V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberdina (ina) V

Clean, safe and quiet.

Home Away is a very clean, safe and quiet B&B in a beautiful garden. We relaxed beside the pool, restaurants are around the corner. A perfect choice to spend the night after a night in the plane from Amsterdam to Joburg.

Tricia V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tricia V

Skoon, netjies, rustig en vriendelike diens.

Gastehuis is in heel rustige omgewing gelee. Die gasvrou is in beheer van alles. Die kos is van bostaande gehalte, mooi voorgesit, deur die gasvrou voorberei. Kamers is baie skoon en netjies. Ons sal defnitief weer daar oornag.

Edward Z - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward Z

Dit is so waar 'n tuiste weg van die huis. Baie vriendelik en laat 'n mens tuis voel.

Daars niks om oor te kla nie. Dit is lekker om by n plek aan te kom en op jou naam gegroet te word deur die eienaar.

Nico B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Verrassend lekker.

Ons het baie baie lekker gebly. Kamer was ruim en skoon. Atmosfeer en ontbyt was uitsonderlik lekker.

Leonie J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie J

Wonderlike plek om oor te bly en fantastiese diens.

Ons is baie goed ontvang en verskuif na 'n groter kamer toe as wat ons oorspronklik bespreek het teen geen ekstra koste nie. Die ontbyt was baie goed gewees. Sal beslis weer daar oornag as ek in die omgewing is.

Jurgens M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens M

Uitstekend!

Dit was fantasties. Dit was wonderlik, stil en privaat.

Natalia D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia D

Very enjoyable!

We enjoyed our stay at the Home Away very much! We found it very organized, clean, very comfortable and service affable. Will go back, no doubt.

Smiley C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smiley C

So tuis soos by jou eie huis.

Home Away B&B, is waarlik 'n huis weg van jou huis af. Die eienaars is baie gasvry, vriendelik , behulpsaam. Gaste kan vir ontbyt aansit. Die swembad was heerlik verwarm en ek kan tot laat lafenis kry in die water. Die kamers is baie gerieflik groot , toegerus met als wat jy tuis het, en meer. Baie baie skoon, gemak en gerieflik. Baie dankie.

Sanette L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette L

Uitstekend.

Gasvrou het haar vinger op die pols van die besigheid. Alles skoon en netjies - van die tuine tot elke hoekie van die kamer. Alle elektriese toebehore benodig vir oornag beskikbaar en in goeie werkende toestand. Ontbyt keurig en smaaklik.

Colene P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colene P

Beslis 'n plek om aan te beveel!

Aangename verblyf! Heerlik ontspannend. Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel! Dit was ons 2de besoek aan Home Away B&B en sal weer teruggaan.

Jimmy Botes B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy Botes B

Baie vriendelike mense.

Gaan uit hulle pad om dit vir ons aangenaam te maak.

Kees B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees B

Net 1 nag geblij, ontvangs zeer vriendelik en correct, het in die baie ruim cottage geblij, wat seer gerieflik es.

Die plek es een groen ruspunt in die stad en tog sentraal geleë. Dis ook nabij restaurante, winkels en daai groot shopping mall. Home Away is gereiflik vir sowel die sakeman as die toeris en die gesin wat rondtoer. Net jammer van die swembad: dis rêrig baie klein.

Johann B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Ek het gevoel dit bied beter waarde vir geld en is meer billik teenoor ander verblyf-opsies in Klerksdorp.

Ek doen werk op die myne in die omgewing en vereis 'n plek om te bly wat voel soos huis teen billike prys. Lekker, plat op die aarde mense. Hou ook van die plot-opset vs. in die dorp bly. Restaurante vir aandete net om die draai van Home Away.

Marleze V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze V

Dit was baie aangenaam! Ons sal weer soontoe gaan.

Die mense is ook baie vriendelik!

Desmond R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond R

Waarlik 'n "home away from home"!

Ek kan net met lof praat oor Home Away en Dot se vriendelikheid en gasvryheid. Ons is nogals kieskeurige reisigers wat hou van kwaliteit, gerief en vriendelike personeel. Home Away sien ons verseker weer! Dankie Dot!

Dirk J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Baie vriendelik en fantastiese diens!

Ek was so bederf met egte Suid-Afrikaanse vriendelikheid en kom graag terug.

Shorty M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shorty M

Absoluut fantasties.

Dit was 'n goeie keuse en ons sal verseker weer daar tuis gaan. Die bestuurder, Dorothy, was baie vriendelik en behulpsaam, en het dit vir ons baie gerieflik gemaak. Weereens baie dankie aan "LekkeSlaap" se uitstekende diens. Groete, Buks en Christine Marais.

Walter D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter D

Baie tevrede en goeie waarde vir geld!

Dit was 'n baie kort besoek, maar ons sal verseker weer van Home Away gebruik maak.

Madeleine C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Everything was good.

Everything was good. Lovely place.

Marietjie B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Heerlike ruim en skoon verblyf met 'n uitstekende gasvrou. Lekke(ge)Slaap!

'n Baie vriendelike gasvrou het ons ontvang en geneem na lieflike, ruim en skoon suites. Ons het waarlik Lekke(ge)Slaap! Baie dankie!

Celia F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia F

Baie netjies. Baie goeie waarde vir geld.

'n Heerlike kamer en pragtige moderne badkamer. Die kerse in die badkamer was spesiaal. 'n Netjiese omgewing in 'n rustige tuin. Die parkeerplek is veilig. Vriendelike diens en heerlike ontbyt. 'n Haardroër en alles wat jy nodig het, was beskikbaar!

Dailena P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dailena P

Aangenaam verras! Netjies met aandag aan detail. Die ontbyt was baie lekker!

Verblyf was skoon, netjies en smaakvol. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Daar was baie spasie en parkeerplek!

Schalk W W V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk W W V

Baie goeie diens, mooi plek, heerlike ontbyt!

Sien die sterre hieronder.

Colene P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colene P

Aangename verblyf met vriendelike diens wat aan ons behoeftes voldoen het.

Ons het 'n 18 maande oue baba wat ten tye van ons besoek siek was. Die personeel het flink aan ons behoeftes voldoen. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke!

Braam C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Braam C

Baie aangenaam en geen probleme om oor te kla nie.

Skoon, netjies en alles op hul plek. Ontbyt was baie lekker en van hoë gehalte.

Elmien M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien M

Alles was van die beste!!!

Dit was 'n heerlike naweek met alles wat jou hart begeer en meer. Ons is vriendelik ontvang, alles was netjies en pragtig. Ons sal dit beslis weer aanbeveel.

Hennie D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Rustig, vriendelik. gasvry. lekker kos. privaat

Sal weer + weer daar oornag as di geleentheid hom voordoen + defnitief dit aanbeveel aan almal. Jys privaat. Gasvrou Dot is dierbare mens. Haar ontbyt staan uit!! Kamers lyk na 5 ster hotel. Als wat jy nodig het, is daar.

Petrolene L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L

Pleasantly surprised. Definitely value for money

Forgot to mention that the tap in the room was dripping the whole night!

Nico S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Puik

Netjiese verblyf en uitstaande diens. Dankie.

Elna T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 78, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0606bb9dd5a1acea3d2ee4849ddc84c9a11ea5ed5169b9e1103f0a32f66b3ec843817a4b348c3197a118512a082ad9e011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 78 Dr Yusuf Dadoo Avenue Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.826167548934 26.667294502258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang