Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Away From Home – 3 Gino’s

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 835 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Home away from home – 3 Gino’s is 'n pragtige selfsorg-eenheid in Clarens, net 5 minute se ry van die middedorp af. Johannesburg is net 300 km ver en die dorpie skuil aan die voorheuwels van die Malutiberge.

Die eenheid bied al die nodige geriewe, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die gesellige sitarea het 'n pragtige kaggel en WiFi asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n gasverwarmer wat gaste teen ekstra koste in die winter kan gebruik. Die eenheid het 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Twee klein troeteldiere word toegelaat teen ekstra koste per troeteldier per nag, maar gaste moet asb. daarop let dat daar nie 'n heining om die erf is nie. Enige skade wat deur gaste se hond veroorsaak word sal op die gaste se onkoste wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leoni V
5.0
Lekker. Dit was baie lekker. Sal weer gaan.
Apr 2024
Ilene V
5.0
Great. Is altyd lekker om in Clarens te wees. Is my happy place. Nog te meer. Altyd lekker by Gino Park.
Jan 2024
Daniel D
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, rustige atmosfeer. Heerlik, gerieflik en uitstekend toegerus. Niks kort in hierdie wegbreekplekkie nie!
Jul 2023
Priscilla G
Saam met vriende
5.0
Die huis is heerlik ruim en goed ingerig. Baie netjies en skoon. Die kompleks is stil en ons het die mooiste uitsig oor die berge gehad vanaf die s...
Sien meer
Apr 2023
Joanie P
Saam met vriende
5.0
Stil en rustig. Baie lekker daar gebly. Sal beslis weer gaan.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 162

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Home Away From Home – 3 Gino’s het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 835
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 835
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2677f0d08f68c457ec8db4a1edf3acae18dd7ed0908f45d05cf1c9b4ab235062797e39db31b5b7bdac644c08a1566b4e5e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 835 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 Land Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.50501498365 28.419409460783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang