Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Suite Hotels Sea Point

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hannetjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Verblyf was baie lekker. Was verras oor die honde bedjie en water en kos bakkies. Verblyf was baie lekker. Was verras oor die honde bedjie en water en kos bakkies en die doggy treats wat daar was met aankoms. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Alles was perfek. Ongelooflike vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

A great place with friendly staff. Great facilities, safe area and excellent staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Great venue and great service, clean neat and tidy, was wonderful. Will recommend Home Suite Sea Point to anyone, really enjoyed the stay and service, luxury and views were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Puik, puik, puik. Ons sal weer hier bly. Skoon, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mpumi Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

A beautiful place to stay! The view from the room and the rooftop is amazing. The room was great and spacious. I would stay there again. If I'm in Cape Town again, this will be my go-to place! I love that they have Netflix and DStv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Dit was amazing. Ons sal vir seker weer gaan! Uitstekende kliëntediens. Pragtige plek. Goeie ligging. Mooi uitsig. Ons was mal daaroor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Troeteldiervriendelik en fantasties Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

De Wet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Was heerlik gewees, mooi uitsig oor see en berg! Vriendelike en behulpsame personeel. Sien uit om weer hier oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Home Suite
Hotels

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ba6a4fe5b0594de686ac538a55149f22648a2391c1cbab19bd83c8579835a425ac86129d2f79cad8c80814e4eddf7713684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 2 Main Drive Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.911158259753 18.398104635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang