Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles wat nodig is. Lekker gebly. Geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Regtig 'n oulike oornagfasiliteit. Skoon, netjies en personeel baie hulpvaardig. Ek en my vrou het so lekker gebly. Skoon, netjies en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker cosy, net soos jou huis! Home Sweet Home was vir ons 'n verrassing. Klein, cosy en so gerieflik en bo dit als, bekostigbaar. Ons het vinnig 'n plek gesoek om te oornag en dié was die ideale plek. Baie dankie vir julle mooi verblyf. Ons gaan definitief weer van julle gebruik maak. Ons het ons "oornag" plekkie gevind! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

It was pleasant and very quiet. It was very pleasant and hosts very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amicus A
Kort verblyf
3.8
Jun 2024

Lekker rustig. Baie lekker gebly daar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Gerieflik en bekostigbaar. Oulik, klein en bekostigbare plekkie vir oorslaap tydens geleenthede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker geslaap. Was net daar vir die aand. Die dakwaaier kan bietjie beter waai, veral in die somer. Verder was dit heel lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

It was nice and quiet. A couple of things need repair like the door handle, but otherwise, a very nice place. Area was close to where we needed it to be and was very affordable. Very quiet area. Security was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ons is baie tevrede met ons blyplek. Veilige parkeerplek onderdak. Privaat ingang. Netjies, eenvoudig en baie gemaklik. Die bed was net die regte sagtheid vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2021

Baie aangenaam. Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R550 R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMG7VVBuRQqlLW2hxU0Tq7D6mpbD5PaVletUXC3Mf4SRmVCLzqM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 Duiker Street Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.9091999 29.47915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang