Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 76 resensies vir Home Sweet Home
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
George T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T

Baie goed gewees - sal weer daar bly.

Plek was skoon gewees. Ons het twee motors gehad en die dame het plan gemaak vir die veilige parkeerplek van die tweede motor.

Johan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Skoon netjiese verblyf vir 'n reisiger.

Verblyf het aan alles voldoen wat geadverteer was.

Nico H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Fantastiese waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar bly.

Ina J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina J

Heerlik gekuier.

Elba is 'n baie goeie vriendelike gasvrou. Ons het baie welkom gevoel.

Ferdi B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B

Goed uitgerus in aircon kamer.

Ons het lekker gebly.

Cecil J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil J

Funktioneel.

Perfek as mens Keetmans gebruik as 'n oornagstop. Sal aanbeveel dat hulle kyk of hulle die WiFi spoed kan verbeter.

Clarissa L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa L

Ideale oorslaap verblyf.

Ons het een nag oorgeslaap oppad vanaf Hotazel na Swakopmund. Die gesinskamer was goed geskik vir ons.

Hannelie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie T

Vriendelik en gemaklik.

Die verblyf is baie netjies en gerieflik. Die administrasie rondom die betalings was nie afgehandel nie, en daar was onduidelikheid aan se kant of die volle bedrag deur hulle ontvang is.

Talita H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita H

Skoon, netjiese verblyf.

Woonstel netjies en skoon.

Dirk K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Ons het redelik laat daar aangekom, maar ons gasvrou het ons vinnig tuis laat voel.

Ruan N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N

Ontspannend en stil na 'n lang dag op die pad.

Skoon en netjiese verblyf. Voldoende vir een of meer aande se oorslaap.

Justina P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justina P

Really enjoyed our stay!

Super friendly host. The place was clean, comfortable, and offered great value for money. We will definitely visit again.

Adri L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Perfekte oornag verblyf.

Baie netjiese, skoon verblyf. Lekker oornag verblyf met ons reis op pad na Windhoek. Baie vriendelike diens. Het dit so geniet dat ons op pad terug ons reisplanne verander het en weer hier oornag het. Baie veilig.

Anneli H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli H

Gerieflike verblyf vir enige reisiger.

Home Sweet Home was 'n gerieflike oornagplek vir ons reis terug na Suid-Afrika.

Rose T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose T

Baie aangenaam. Baie vriendelike mense.

Ruim kamer met kombuis, badkamer en 'n toegeboude braai. Baie lekker.

Helena H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Netjies en skoon.

Pragtige wooneenhede wat goed ingerig is vir 'n moëe reisiger. Kombuisies is goed ingerig en alles binne bereik. Lekker gekuier by hulle. Beddegoed is netjies en skoon en hulle was so gaaf om ons wasgoed ook te was. Sal beslis die plekkie aanbeveel en weer daar gaan slaap. Gasvrou Elba was baie vriendelik en behulpsaam.

Marizane M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M

Gerieflik.

Alles was skoon en gerieflik en veilig.

Cherie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K

Fantastic stay.

What a great stop over guest house; the room was clean and exactly as described and the images displayed; we had a fantastic nights sleep, the staff we super friendly and welcoming, I can definitely recommend it.

Christo B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Relaxed and enjoyable.

The place is safe and centrally located.

Anna-marie A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie A

Sentraal geleë. Kon maklik eetplek kry.

Alhoewel dit koud was die aand het dit ons glad nie gehinder nie.

Jacomien T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien T

Goed.

Net oorgeslaap op pad na Windhoek.

Yusuf S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf S

Baie rustig.

Home Sweet Home is 'n baie ruim oorslaapplek.

Marius P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P

Goeie en gerieflike stop vir jou beplande roete.

Die eenheid is skoon en netjies.

Corrie-anne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie-anne S

Skoon en netjies.

Die kamers was skoon en netjies.

Teresa A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A

Baie mooi plekkie, maar het nie gehou van die area waar dit geleë is nie.

Baie netjiese plekkie, ideaal vir net oorslaap. Klein, maar het oor die nodige beskik. Voertuig was in 'n veilige plek geparkeer, maar meer as een persoon het toegang tot dieselfde hek gehad en dit was 'n bekommernis omdat heelwat persone nou verby die voertuig in- en uitbeweeg het en kanse dat voertuig per ongeluk gekrap kon word in verbygang was moontlik.

Mario C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario C

Attending funeral.

Coming from RSA, I arrived late, but overall stay was great.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Esme S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Esme S

Baie klein as 'n selfsorgeenheid.

Veral as jy langer wil bly.

Gerard K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerard K

Very pover accommodation.

No breakfast but it was an option.

Ryan Rouxvé F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan Rouxvé F

Baie nice.

Gerieflike braai area.

Ria J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Regte oase vir moeë reigers.

Vriendelik ontvangs. Sal beslis weer daar oornag.

Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Netjiese gerieflike fasiliteite.

Netjies en gerieflik met wifi en veilige parkering. Genoegsame fasiliteite om selfversorgend te wees.

Martha D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha D

Sal beslis weer hier oorbly!

Home Sweet Home was meer as bereid om op kort kennisgewing ons bespreking te vervroeg. Die ontvangs én afskeid was hartlik en gasvry.

Celeste L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Lieflike plek en goeie diens.

Sal definitief Home Sweet Home aanbeveel. Baie netjies, skoon en jy voel sommer tuis met die aankoms. Kamers en badkamers is groot en gerieflik. Veilige parkering beskikbaar.

Liezl M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M

Veilige verblyf in Keetmanshoop.

Home Sweet Home is netjies, bekostigbaar en het veilige parkeerplek. Ons het slegs daar oornag. Ons is baie vriendelik ontvang en die dame was baie hulpvaardig. Ons het lekker gebly, die storte was heerlik. Ongelukkig was die yskaste af toe ons inklok, maar dit is gou reggestel. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Gavin C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

Carol L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Heerlike oornagverblyf.

Hierdie was ons laaste nag in Namibië en was 'n heerlike opsie vir 1 nag se oornag. Die bespreking was vir 2 kamers en 1 badkamer, maar ons was bederf met 2 badkamers en het die spesiale moeite waardeer. Die gasvrou was ook baie behulpsaam met dinge te sien en te doen in en om die dorp.

Sandy S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy S

Lekker.

Die gasvrou was baie vriendelik en uiters behulpsaam.

Derick C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick C

Kamer nie volgens foto nie. Stoele se bekleedsel is stukkend. Stukke spons peul uit.

Stort se water loop nie vinnig genoeg uit nie. Sproeikop werk nie effektief nie.

Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Baie gereiflike verblyf, sentraal geleë.

Net een probleem, nie genoeg veilige parkeerplek op die perseel nie. Moes skuins oorkant straat parkeer en voertuie moes voor 07:00 die volgende oggend weer geskuif word.

Leon D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Baie gerieflik en veilig.

Baie netjies, gerieflik en vriendelike diens. Sal definitief weer daar oorslaap.

Marthinus J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus J

Uitstekend.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Die plek is uiters netjies, het 'n binnebraai. Vyfster akkommodasie. Ons het heerlik gebly en sal die plek aanbeveel vir enige persoon. Pragtig en uiters gerieflik. Doen gestand aan sy naam.

Deon S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

It was a great stay.

We were well received and our rooms were clean and sufficient for a stay over. The air conditioning and small kitchen met our requirements perfectly.

Christie A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie A

Gerieflik.

Sal weer daar aandoen, beslis waarde vir geld!

Lettie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lettie B

Daar is nie 'n bank of selfs 'n gemaklike stoel in die sitkamer nie maar 4 vuil kampstoele.

Die yskas was nie eers ingeprop nie en dus nie koud nie. Daar is net een bedkassie in die slaapkamer. Die teëls in die badkamer is vuil en daar is nie 'n deur wat die badkamer en die slaapkamer skei nie. Laastens was daar net 'n deur tussen ons eenheid en 'n ander eengeid en kon die stemme in die ander eenheid baie duidelik gehoor word en ek glo hulle kon ons stemme ook duidelik gehoor word. Baie swak blyplek as mens moeg gery is en net 'n ordentlike plek soek om te rus. Die prys is ook buitensporig. Swakste verblyf nog deur webtuise.

Jacobus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus D

Net geskik vir 'n oorslaap.

Parkering nie genoeg vir al die kamers nie. Net een stoel per kamer terwyl die kamers vir twee gaste gebruik word.

Manerva J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manerva J

Vriendelike diens, waarde vir ons geld.

By aankoms was ons baie vriendelik ontvang, die plek was bo verwagting fantasties, skoon en veilig. Die rustigheid van die plek was 'n groot plus. Ongelukkig kan ek nie veel van Keetmanshoop vertel nie, omdat ons laat daar aangekom het en die volgende dag vroeg vertrek het.

Ziska B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B

My tweede besoek aan Keetmanshoop en weer by Home Sweet Home tuisgegaan.

Die verblyf was weer uiters netjies en gerieflik. Ons was vriendelik ontvang en reeds op hulle stelsel. Dit was ‘n lafenis om vir die aand in ‘n lugversorgde kamer te kon slaap na die erge hitte in die suide van Namibië. Hierdie plek sal ek wyd en syd aanbeveel vir enige reisiger. Dis stil en rustig. Jy kan jou eie vleisie braai in die braaikamer en daar is ‘n vol toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het. Sowaar home sweet home.

Lothar S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar S

Fantastic.

5 Stars. Very close to everything, within walking distance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

5 sterre. Baie naby aan alles, binne loopafstand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sandra P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Sal definitief weer daar bespreek.

Volgende keer braai ons!

Adri D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Baie netjiese en skoon verblyf in die dorp.

Die eenheid is ruim met 'n binnebraai. Baie netjies, skoon en ruim. Toegerus met alles wat mens sou benodig. Sentraal geleë. Ontvangs is vriendelik en behulpsaam. Inligting oor besienswaardighede word verskaf.

Themba M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M

Home away from home.

Modern, spacious and tranquil.

Elsabe K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K

Ongelooflik netjies.

Watter lekker gevoel as jy instap in so 'n netjiese plek.

Gert M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Baie aangenaam.

Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Marsha P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha P

Well appointed, interesting info in the cottage.

We booked in going up to Etosha and we came back. Very clean, very good info in the cottage.

Carel J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel J

Baie mooi en baie vriendelik!

Ons was bietjie vroeg gewees vir die inkloktyd, maar hulle was bereid om vroeër vir ons in te laat. Die plek was baie netjies en skoon! Ons het baie lekker daar gebly!

Wessel D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D

Ruim en netjies.

Die kamers is ruim en uiters netjies met alles wat jy kan benodig. Die geriewe is beslis geskik vir meer as net een nag. Dit was regtig baie lekker om hier oor te bly en waarde vir geld gaan jy nêrens anders kry nie.

Frenci H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frenci H

Wat 'n puik plek.

Dit was baie aangenaam, beveel hulle beslis aan.

Jacques B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Dit het vir ons gevoel of ons VIP's is!

Ons het vreeslik lekker gebly, die kamer was pragtig, mooi skoon en netjies en my man het vir die eerste keer in baie maande 'n goeie nagrus gehad. Veilige parkeerplek en ons was baie vriendelik ontvang. Julle is voorwaar 'n aanwins vir Keetmanshoop!

Lynette S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Skoon, veilig, vriendelik en beslis waarde vir geld.

Dit was 'n aangename verrassing om by so 'n mooi, skoon en veilig plek te kon bly in so 'n klein dorpie. Dit is beslis waarde vir geld en sal beslis op ons volgende vakansie graag langer wil bly. Wees trots op julle instansie dit is puik!

Home Sweet Home se terugvoer

Baie Dankie Lynette,

Ons hoop om julle weer te sien. Lekker vakansie hou.

Groete,
Anandi

Home Sweet Home
Johanna B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B

Baie mooi plekkie.

Sal aanbeveel, sal self weer daar tuisgaan.

Lanri J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanri J

Dit was 'n lieflike plek om in te bly en sal enige iemand aanbeveel om hier te oornag.

Sien sterre.

Reinette C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette C

Great place to recharge for the next part of our travels.

We enjoyed our stopover. The place was immaculate with all the necessary facilities for a long stay. Will definitely recommend and stay there again.

Frikkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Netjies.

Baie rustig. Kamers is skoon en netjies.

Charlotte K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K

Net die regte oornagplek vir 'n moeë reisiger.

Wanneer jy van Suid-Afrika na Namibië reis, is dit die ideale oornagplek voor jy jou reis voortsit. Pragtig gemeubileer met alles wat jy nodig het en selfs 'n braai as jy nog krag het om 'n vuurtjie te maak.

Frank S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S

Baie lekker plek, vriendelike personeel.

Het aanvanklik getwyfel, maar was aangenaam verras met die ruim woonstel. Sakpasverblyf in 'n netjiese omgewing.

Felicia G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia G

Verfrissend.

Dit was absoluut heerlik om daar te bly, wens ons kon langer bly, was ongelukkig net oornag. 'n Definitiewe aanbeveling.

Hendrik B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Ideaal as oornagstop.

Ideal oornagstop op pad Windhoek toe. Sal aanbeveel.

Jc G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc G

Baie lekker en netjiese plekkie. Sal dit weer doen.

Ons het net een aand oornag, maar sal definitief volgende keer dit langer maak. Voertuie is ook veilig en het onderdakparkering.

Frik S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Baie lekker gebly. Ons is baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer kom.

Ons was uitermate verras met die blyplek. Dit was ruim, gesellig en skoon. As die standaard gehandhaaf kan word, sal dit beslis sterk aanbeveel kan word. Baie dankie.

Ben S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Ruim en gemaklik.

Voertuig ver van kamer. Bonus is ekstra braaikamer.

T G B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
T G B

Baie lekker en goed toegerus.

Ons het slegs een nag oorgeslaap. Moet eintlik langer bly om die akkommodasie ten volle te geniet.

Lynette L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette L

Bekostigbare oornagplek.

Netjiese oornag verblyf. Veilige staanplek vir motor. Basiese kombuis items. Goeie matrasse en skoon beddegoed. Dalk net 'n voorstel vir die stort: 'n "non-slip" matjie en houer vir seep/sjampoe.

Deon F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon F

Rustige omgewing. Maklik toeganklik.

Sien sterre.

Jacqui D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui D

Pleasant stay.

Clean facilities, safe and secure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik gebly.

Skoon geriewe en veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luchtensteinstraat 19, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARgRJFKZ11Y3mWarGForI9s9jwU7Bxw43xMLqgRM9QiorvrVRzI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 19 Luchtenstein Street Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.580540762794 18.1325774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang