Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home with a View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Home with a View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ruzanne E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruzanne E

Platteland gasvryheid.

Vriendelike ontvangs, die gasvrou gaan regtig uit haar pad om alles vir jou so gemaklik en lekker te maak. Die woonstel is baie netjies met 'n pragtige uitsig en daar is alles en meer wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bly.

Pauline B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline B

Baie ruim en goed toegeruste akkommodasie!

Vriendelike ontvangs, en heerlike gasvrye verblyf!

Home with a View se terugvoer

Dankie aan die Besters! Julle was 5-ster gaste! Kom kuier weer! Groete, Nicoline

Home with a View
Cheryl V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

Skoon, netjies vriendelike diens.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek was baie skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars was vriendelik en het goeie diens gelewer. Daar was goeie voorbereiding indien daar sou beurtkrag wees. Ek beveel die akkommodasie aan vir mense wat die area besoek.

Home with a View se terugvoer

Dankie Cheryl en gesin! Waardeer, kom kuier weer!
Groete Nicoline

Home with a View
Thea E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E

Home away from home.

So lekker gebly. Baie gasvry ontvang. Alles wat jy nodig het was daar. Ruim en baie lekker ingerig.

Home with a View se terugvoer

Baie bly, was 'n groot plesier! Geniet julle vakansie en mooi ry! Groete Browns.

Home with a View
Cecilia A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia A

Absolutely worth every cent.

We enjoyed every bit of it. Well equipped and highly recommended. A pool would make a great difference in the heat of the Western Cape during summer.

Magriet L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet L

Voorwaar 'n goeie keuse.

Aangename, besonder ruim verblyf in 'n mooi en rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Alles wat 'n mens maar kan benodig, was daar - die mooi uitsig ook!

Capie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Capie J

Lekker ruim en gerieflik met alles wat jy benodig. Lekker warm geslaap.

Dit was lekker en rustig.

Gizela D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela D

Vriendelik, alles wat nodig is.

Baie vriendelik en verwelkomend. Baie netjies. Gemaklik gevoel. Baie privaat. Alles wat mens in jou eie huis het, is daar.

Joanne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K

Bakgat verblyf, ruim leefareas en kwaliteit fasiliteite.

Spoggerige kuierplek. Vriendelike, hulpvaardige en gasvrye ontvangs en bystand. Sal weer by hulle kuier.

Mariette J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J

Rustige atmosfeer.

Was rustig gewees, geen indringers.

Pierre B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B

Pragtige plek.

Nicoline en Terence is wonderlike gasvrye mense.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Ruim en rustig.

Baie vriendelik ontvang. Het alles wat nodig is.

Denise D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Ruim, netjiese woonstel met 'n uitsig.

Vriendelike ontvangs. Ruim, netjiese woonstel met alles wat nodig is. Buitebraaigeriewe. Sal beslis weer daar gaan bly.

Retha S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Alles wat nodig is.

Behulpsame gasvrou. Volledig toegeruste eenheid. Lieflike uitsig.

Carin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Oornagverblyf op pad na 'n fietsry-byeenkoms.

Die gasheer en gasvrou was ongelooflik akkommoderend vir ons behoeftes en het ons boonop veilige parkering aangebied met ons hele fietsrak-pakkasie.

Madeleen S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S

Dit was baie, baie aangenaam.

Baie gawe mense en woonstel skoon en netjies.

Ruthven W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruthven W

Beste tyd ooit.

Wel verdiende rus by die perfekte wegbreekplekkie. Baie dankie.

Shane C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane C

Excellent, beautiful.

We found our accommodation absolutely beautiful and serene. The place absolutely neat and tidy with all the necessary requirements for a weary traveller. Thank you for a wonderful weekend.

Home with a View se terugvoer

Thank you, you are welcome. I am glad you enjoyed it. Nicoline.

Home with a View
Willie & Ria B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie & Ria B

Baie gerieflik en ruim.

Ons is baie vriendelik ontvang. Lieflike ruim plek met uitsig oor die dorpie asook oor die berg. Baie stil en baie veilig met alle geriewe wat jy nodig het.

Natasja P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja P

Baie genotvol.

Sal enige tyd weer daar bespreek.

Mario P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario P

Refreshing experience.

Friendly, homely feeling. Nicolene goes the extra mile.

Home with a View se terugvoer

Thank you, you are welcome.

Home with a View
Steven W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Baie lekker ontspan in 'n asemrowende omgewing.

Pragtige, baie netjiese en uiters goed toegeruste fasiliteit. Dit was 'n heerlike rusdag voor ons ons reis voortgesit het. Eienaars is baie vriendelik en dra hulle gaste se welstand en belange op die hart. Lieflike omgewing met 'n pragtige uitsig oor die berge. Sal sterk aanbeveel.

Home with a View se terugvoer

Dis n groot plesier en bly jul het lekker gekuier in Piketberg, baie welkom weereens. Groete Nicoline

Home with a View
Anton V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Die mees vriendelike, goedvoel-verblyfondervinding ooit.

Wat 'n groot verrassing! Met ons aankoms is ons met 'n eg plattelandse oop arm warmte verwelkom. Die baie ruim woonstel is pragtig met alles wat jy nodig mag hê. Die plaasatmosfeer en lieflike uitsig sal almal se asems wegslaan. Ons het ook toestemming gekry om 2 ure voor die tyd te arriveer en is die volgende dag aangemoedig om so laat as wat ons wil weer te vertrek. Definitief die beste gastehuis in Piketberg.

Home with a View se terugvoer

Baie dankie, waardeer, jul is baie welkom volgende keer! Groete

Home with a View
Johan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Een groot, onvergeetlike naweek.

Met die intrapslag by Home with a View het ek klaar geweet dat die eienaars mense is wat jou soos familie laat voel. Dit het gevoel of ons mekaar al jare ken en tog was dit ons eerste keer daar. Die wegbreek was die moeite werd en sal enige keer teruggaan. Haal my hoed af vir die eienaars. Dankie vir 'n wonderlike naweek.

Home with a View se terugvoer

Baie bly jul het lekker gekuier! Baie dankie Nicoline.

Home with a View
Faiek A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faiek A

Very pleasant stay.

Can't ask for more. Friendly welcome.

Claudine T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine T

Excellent choice.

We had a wonderfully peaceful stay, and were very impressed with the spaciousness of the accommodation. Many thanks.

Kobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Fantastic all over.

We enjoyed the stay very much.

Lynne W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne W

Awesome.

Was a lively place to overnight, will definitely be back again.

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 76, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dc5f6ee67df34d6c6bba5245795241cd2cdd27837a1cffe6412dc9d9e5a19bbb5c47d8a8201fa6c94ebf78757fe16f1bef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 3 mense 29 5 1 5 76 Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.913731135976 18.754890030748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang