Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home with a View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 76, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R930 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Home with a View is in Piketberg geleë en kyk uit oor die Cederberge. Hierdie ruim woonstel vorm deel van die eienaar se huis maar bied privaatheid in 'n stil en rustige area.

Dié verblyf het 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die leefarea om altesaam 3 gaste te akkommodeer. Gaste deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n aparte deur wat na die leefarea lei.

'n Ten volle toegeruste kombuis bied alles wat jy nodig het vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis maak oop na die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste. Die verblyf het 'n UPS wat die WiFi tydens beurtkrag aanhou, asook 'n gaskookplaat en herlaaibare ligte.

Daar is 'n braai wat gaste kan gebruik terwyl hulle oor die berguitsigte uitkyk. Die ligging van hierdie woonstel is naby wynplase, winkels en restaurante.

Geen partytjies, harde TV/radio of geraas word ná 22:00 in die woonstel toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Home with a View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 76, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home with a View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 76, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dc5f6ee67df34d6c6bba5245795241cd2cdd27837a1cffe6412dc9d9e5a19bbb5c47d8a8201fa6c94ebf78757fe16f1bef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 3 mense 29 5 1 5 76 Voortrekker Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.913731135976 18.754890030748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang