Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honey Bee

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jim B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Moer nice. Baie lekker gebly. Goed geleë vir my doel. Ek gaan beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A South African gem. Our holidays are road trips and we use BnBs, not hotels. Honey Bee was the best ever, beautiful setting, fabulous private braai area, comfy bed, everything a kitchen needs, stunning bathroom, clean, tidy and beautifully decorated. It is a gem. Our host was so kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag
5.0
Aug 2024

Puik verblyf in Bloem! Die verblyf is amazing - ek is mal oor die tema, die kleure en dit laat mens sommer net lekker bly. Die plek is baie skoon en netjies - dit was baie koud, maar ek het so lekker geslaap met die heerlike komberse - dit was moeilik om op te staan! Heerlik veilig en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alzonet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Alles was skoon en netjies. Ons gaan beslis weer. Dit was 'n fees! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige netjiese akkommodasie, waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel. Plek baie skoon, waarde vir geld, eienaar baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cute theme. Great living room with a TV. Very clean. Excellent. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrike R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastic place to overnight. Lovely, stylish place. Very neat & clean. Very practical with loads of crockery and cutlery to choose from. Lots of warm blankets and heaters available. We even received chocolates and OBS upon arrival. I would definitely stay there again. I would definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike wegbreek. Ongelooflike oulike plekkie. Weggesteek op die randjie van die stad. Heerlik donker om die naglug te kan geniet. Pragtig versier met meer as wat mens nodig het om sommer gemaklik vir 'n week te kan bly. Smaakvol en luuks versier. Ons is ekstra bederf met 'n vuur wat reeds brand toe ons daar stop en 'n ekstra bederfie om ons huweliksherdenking te vier. Regtig bederf gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastiese diens. Baie lekker gebly, die plekkies is baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfection. Our stay at Honey Bee was excellent. Waking up to the farm sounds in the middle of a suburb, and yet being private to the extent that we did not once see any other people on the property was a breath of fresh air for us. Every nook and cranny of the property holds details of the Honey Bee theme which blends perfectly together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champio-straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb9d0265ab907251b245a32f462853d69b2695781297c2044af99bee4eaca83b721eb931ff7c1b0368cceeca45e15bd0e528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Ray Champion Straat 8/2 Rayton 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.071183060324 26.201442976305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang