Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HoneyBee Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annie-weg 36, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

HoneyBee Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgeenheid, wat op die eienaar se perseel in 'n rustige area in Randburg geleë is.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, eetarea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Die kothuis het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kothuis het WiFi, asook 'n gasstofie en 'n battery vir ligte wat tydens beurtkrag gebruik kan word. Gaste kan ook die swembad en braaigeriewe benut. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie kothuis is naby plaaslike besienswaardighede, insluitende die Randpark Gholfbaan, rotsklim, restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir HoneyBee Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nayedene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Annie-weg 36, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink HoneyBee Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annie-weg 36, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad8f75ad0875fb027addda1ebce19d6ad986cf3c739eb6f63ad444ebd08e73d47d6b8d72f6e4a200c555f79db9ffcd0a444f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 36 Annie Road Fontainebleau 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.106 27.97216
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang