Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoofstraat 100

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Hoofstraat 100
Netheid
2.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Baie lekker gekuier en gebraai.

Die braai wat uitkyk oor die baai doen dit vir my.

Wihan W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wihan W

Had a lovely time! Next time's stay will be for pleasure, not for business.

Great views! House little bit neglected, but neat. A lot of space and enough beds for bigger families or groups. Will stay here again! Very nice big braai area!

Hoofstraat 100 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sal julle graag weer wil ontvang.

Hoofstraat 100
Louise B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louise B

Ons was baie teleurgesteld.

Die huis self is baie lekker en sit op 'n ongelooflike mooi plek, maar vir wat ons betaal het per nag is dit beslis nie wat ons gekry het nie. Die huis was nie skoongemaak voordat ons ingegaan het nie en ek verwag dat as mens 'n skoonmaakfooi betaal, dat die huis moet skoon wees. Daar was geen warm water in die kombuis nie en die kombuis kort 'n paar Tupperware bakke en algemene kookgerei, soos eierspaan en houtlepels en ordentlike, skerp messe. Geen ekstra komberse ook vir die koue aande nie.

Vanaf
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R1 814
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hoofstraat 100, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fbf4586237c86e7319d7d29dcdbc7ad5c831b9450e8a7d123b23a5c2221941d088fc16070e6d8d9b3f81bc6f5ff60e0a289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 814 per nag (plek vir 9) 3 5 1 4 100 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.822892769895 20.020498935582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang