Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoofstraat 17 Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Hoofstraat 17 Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Netjiese oornag-akkommodasie.

Die kamer is netjies en skoon. Die perseel is veilig omhein en die ontbyt was heerlik gewees.

Theo V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Onverbeterlik.

Pragtige plek, uitstekende en vriendelike gasvrou. Puik diens.

Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontvang. Hoop om weer te sien. Hoofstraat 17

Hoofstraat 17 Gastehuis
Kevin B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B

Next time in Prieska - it's the place to go!

Jeandri was very accommodating, very friendly and helpful. The house has everything that is required for a short stay and the breakfast the following morning was excellent. Very good value for money and thanks to Jeandri for the accommodation. Next time we pass through Prieska, we will definitely stop off there again.

Lizl Z - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl Z

Vriendelike personeel.

Ek het lekker gebly.

Bert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bert V

Baie lekker en vriendelik.

Die gastehuis is geleë in 'n lekker stil omgewing en is privaat en rustig.

Gail F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gail F

Main Street 17 sucks!

We arrived for our check-in at 18h00 and there was no one to let us in. After hooting, waiting, phoning the contact number (no longer exists), another guest came to the gate. She phoned the new owner to ask what she must do. After about 30 min another lady - who helps the owner - showed us to Room 5. It was dismal and had no hot water. She then showed us the rooms inside the house and we chose one. She then left the property and we locked ourselves in. After the lack of assistance (who I have no idea what her name is), we decided to sleep the night which cost R950 for 2 B&B, and left at 7 am, not waiting for breakfast. We have still not had any apology or explanation from the owner. I would never recommend this guesthouse to anyone. A total rip-off! The only good thing was good quality linen and towels.

Desiree B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree B

Heerlike verblyf in Prieska.

Die verblyf was goed en Jeandri se ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Sy het selfs vir ons 'n baadjie wat agter gebly het gepos. Maar met Eskom se load shedding was dit donker en koud.

Cathleen H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

Baie gasvry ontvang!

Ons het regtig baie lekker gebly! Gasvrou het ons baie welkom laat voel en ook aanbevelings gedoen vir 'n restaurant.

Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Hoofstraat17

Hoofstraat 17 Gastehuis
Loraine H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine H

Gasvry en netjies.

Vriendelik en gasvry. Veilig en netjies. Heerlik gekuier en sal vi rseker weer hier oornag as ons Prieska besoek.

Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer

Dit was ñ voorreg om jul te ontmoet en ons mooi Gastehuis met jul te deel.
Hoop om gou weer te sien.
Groete

Hoofstraat 17 Gastehuis
Gary T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary T

Friendly, accommodating and professional.

A very friendly and comfortable environment with professional service. A place we will definitely recommend to friends and family.

Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer

Thanks Gary, a previlige to accomodate you and your lovely wife.
Wish we could spoil you much more.

Hoofstraat 17 Gastehuis
Michelle P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Lovely comfortable stay.

Such a lovely place, with all the comfort you need. Jeandri was a kind host and made us feel very welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike, gerieflike verblyf.

So 'n lieflike plek, met al die gemak wat jy nodig het. Jeanri was 'n vriendelik gasheer en het ons baie welkom laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer

So lekker om julle te ontmoet en te ontvang in ons gastehuis.

Hoofstraat 17 Gastehuis
Frik R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik R

Baie goeie waarde vir geld! Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt en veilige verblyf.

Sien die sterre.

Hoofstraat 17 Gastehuis se terugvoer

Dankie vir mooi terugvoering. My gaste is vir ons belangrik.
Hoop jul paar dae by die kinders was lekker.
Groete.

Hoofstraat 17 Gastehuis
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 17, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95c17a6c87586a47cef4251b5f777886744347f13a49cf70ec1a0241d8ba6c1d01c78024740dd920c45251a4942d1324edd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 17 Main Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.66368597525 22.749086022377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang