Hopetown Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, sowat 120 km suidwes van Kimberley.
Verblyf word in 5 kothuise en 1 woonstel gebied. Die eerste en derde kothuise bied elk verblyf aan 2 gaste, die tweede en vyfde kothuis bied verblyf aan 3 gaste in elk, en die vierde kothuis en die woonstel bied elk verblyf aan 5 gaste. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer, lugversorging, ’n TV met DStv en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eerste en derde kothuis het elk ’n stoofplaat en die woonstel het 'n ten volle toegeruste kombuis. WiFi is orals beskikbaar,
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Die verblyf is troeteldiervriendelik.
Ons beskik oor kragopwekkers sodat gaste van lugversorging gebruik kan maak tydens kragonderbrekings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Danielle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 204
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink Hopetown Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hopetown Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang