Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hopetown Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, sowat 120 km suidwes van Kimberley.

Verblyf word in 5 kothuise en 1 woonstel gebied. Die eerste en derde kothuise bied elk verblyf aan 2 gaste, die tweede en vyfde kothuis bied verblyf aan 3 gaste in elk, en die vierde kothuis en die woonstel bied elk verblyf aan 5 gaste. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer, lugversorging, ’n TV met DStv en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eerste en derde kothuis het elk ’n stoofplaat en die woonstel het 'n ten volle toegeruste kombuis. WiFi is orals beskikbaar,

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Die verblyf is troeteldiervriendelik.

Ons beskik oor kragopwekkers sodat gaste van lugversorging gebruik kan maak tydens kragonderbrekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Riekie N
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie bed na 'n lang reis. Heerlik gerus na 'n lang pad. Baie dankie vir 'n netjiese plek.
Des 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief aanbeveel. Skoon. Netjies. Veilig. Alles wat jy nodig het.
Nov 2024
Dirk J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, veilig, goeie waarde. Baie oulike plek, perfek vir oornag uit Kaap op pad Noorde toe.
Okt 2024
George P
Besigheidsreis
5.0
Baie goed. Alles was baie goed en lekker.
Okt 2024
Linda F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf, sal definitief weer oorslaap. Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen. Baie netjies en motor veilig agter hekke.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 206

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hopetown Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 2, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMTA5OTlkLWU5MzAtNGMxYi04MDBmLWNlODIwNmJmN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 2 Steyn Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.622694444444 24.089361111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345