Hornbill Family Suites
- Kapasiteit: 17 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 39, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hornbill Family Suites bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van St. Lucia-riviermond. Hierdie suites is net 'n entjie se ry van Ingwe-strand af en is die ideale opsie vir 'n wegbreek van die werklikheid.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse tussen 4 luukse gesinsuites met lugversorging wat slaapplek het vir óf 3, 4 óf 6 gaste. Hierdie suites beskik oor óf 2 óf 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke suite het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Al 4 suites het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, filterkoffie-masjien, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n ontbythoekie. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite elke suite is 'n privaat stoep. Alle suites het braaigeriewe, maar slegs die eenheid met slaapplek vir 6 het 'n binnebraai. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en onderdakbraai-area by die swembad.
Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels, restaurante, buitelugaktiwiteite, die riviermonding en strande. Besprekings kan gemaak word vir enige aktiwiteite of toere in en om St. Lucia.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esmerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hornbill-straat 39, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hornbill Family Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 39, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang