Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill's Nest Tree Top chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 284 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en stil. Baie stil en rustig. Die diere rondom jou is 'n bonus. Lekker afkoel in die swembad, na 'n warm dag se wildbesigtiging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Ons het dit baie geniet. Dis veilig, gerieflik en maklik om by uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie geniet en vriendelike diens. Baie lekker gekuier en gerus. Naby aan Kruger Park. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

This place is affordable, clean, functional and a gem. Absolutely loved the place. Ticks all the boxes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Ontspan in die natuur met diere rondom jou. Baie netjies en goed ingerig. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie rustige kuier en lekker gerus. Baie lekker, net te besig by swembad met luier gaste wat nie daar gewoon het nie. Verder baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons gunstelling blyplek in Marloth Park. Ons het dit baie geniet. Dit was ons 3de besoek aan Hornbill's Nest. Ons was 8 mense (2 gesinne). Daar is baie mak diere by Hornbill's Nest. Ons het die putt-putt en swembad baie geniet. Hoop om gou weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit is die perfekte plek. Ja, dit is die perfekte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Waarde vir geld vir 'n gesinnetjie. Fantastiese opsie vir gesin met kinders. Chalet 1 is langs die swembad en speelarea, en ons kon braai terwyl die 2 seuns hulle self daar besig gehou het. Die kombuis en 2de badkamer is onder geleë, so moet 'n paar keer trappe klim. Die kombuis en chalet het wel alles in wat moontlik benodig kan word. Redelik naby aan Marloth se hek, en die winkels, en so paar minute se ry na die rivier of 4x4 roete. Krokodilbrug was so 25 minute se ry weg, en 'n maklike netjiese pad. Ons is teleurgesteld ons kon nie nog 'n paar dae langer kuier nie, so sal volgende jaar weer 'n draai gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Better than expected. It was the best so far, very clean and very good location. Will go there any time again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 284

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Steenbokstraat 3547, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YmI0ZjhiLWY5YjMtNDNlMi1iNDFkLTg1MzgwZWEyNDI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 284 5 1 5 3547 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344361199442 31.802901807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang