+48
Gastehuis in Colesberg

Horse and Mill Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Horse and Mill Gastehuis is geleë in Colesberg, 'n dorp op die N1-snelweg, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oase in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet ware Karoo-gasvryheid in hierdie bekoorlike dorp waar The Horse and Mill die perfekte hawe is vir moeg, honger en dorstige reisigers.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenhede, wat enkelreisigers, paartjies, vriende, sakelui en gesinne akkommodeer. Daar is kleiner kamers met dubbelbeddens en groter kamers met koningingrootte beddens en enkelbeddens. Ons het ook 2 groot eenhede wat bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer vir groot gesinne. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, DStv en WiFi. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkering in. Een parkering per kamer. Laat weet ons asseblief as u 'n standaard sleepwa het. Daar is 'n Engelse styl Horse and Mill Pub en Restaurant op die perseel. Innie Kraal, Bordeaux en Plattelander Restaurante is binne loopafstand van die Horse and Mill Gastehuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 360 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Willie H
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik, en die kamers het alles wat jy nodig het.
Jan 2026
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Horse & Mill is al jare ons 'stop over' in Colesberg. Horse & Mill is al jare ons 'stop over' in Colesberg. Sal altyd hier wil oorslaap.
Jan 2026
Wilma R
5.0
Absoluut die moeite werd! Colesberg was die grootste verrassing! Mens ry net daar verby oppad Kaap toe. Ons oornagplekkie was heerlik. Doodstil, geen ...
Sien meer
Jan 2026
Carmen J
5.0
Clean, cosy and comfortable. Parking is a little bit inconvenient as it is behind another gate across the road but still very secure. F...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Estea F
Gesin met tieners
5.0
Slaap elke jaar hier oor. Soos gewoonlik het ons hier oorgeslaap op pad na die Oos-Vrystaat. Hierdie keer het my tienerdogter haar biblioteekboek in d...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 360

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Horse and Mill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 360 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.72109180707 25.096044891175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang