Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horse and Mill Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oasis in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet egte Karoo-gasvryheid in dié bekoorlike dorpie waar die Horse and Mill die perfekte rusplek vir moeë, honger en dors reisigers is.

Verblyf word in verskeie eenhede gebied en akkommodeer enkelreisigers, paartjies, vriende, besigheidsreisigers en gesinne. Daar is kleiner kamers met dubbelbeddens en groter kamers met koningingrootte-beddens en enkelbeddens. Daar is ook 2 groot eenhede met 2 slaapkamers en 'n badkamer elk. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander kamergeriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in. Daar is ook 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in die kamer. By ontvangs is daar vriesgeriewe vir groter items.

Geriewe op die perseel sluit 2 restaurante English-style Horse en die Mill Pub and Restaurant in. Allards Bisto and Grill is ook op die perseel. Innie Kraal, Bourdeaux en Plattelander Restaurant is stapafstand vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Selma V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly, stapafstand van restaurante.
Sep 2024
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stop over. Check-in was easy. The room was comfortable with a fridge and microwave. Big shower. Pub and restaurant across the r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Louisa D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker gebly. Was by die restaurant en dit was baie lekker.
Jul 2024
Lindy C
5.0
Pragtig, gemaklik en netjies. Pragtig en netjies. Baie lekker vir oornag op pad see toe of terug Johannesburg toe. Meer as genoeg spasie vir ons gesin...
Sien meer
Jun 2024
André B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie vir 'n pragtige en skoon kamer met al die geriewe en meer.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Horse and Mill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellstraat 1, 2, 3, 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 250 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.720699 25.096239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang