Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horseshoe Gasteplaas

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Horseshoe Gasteplaas
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Roy E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy E

Friendly. Clean. Beautiful. Yummy meals.

A lovely place to stay in and to explore the area.

Farouk M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Farouk M

Beautiful. Friendly.

We attended a wedding function at horseshoe farm it was lovely. The scenery. Flowers. View. Food. Stayed over 1 night. Koot, the owner, was most accommodating. The decor at the farm is beautiful. Keep it up.

Nydia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nydia B

Absolutely lovely stay.

Will be back again. Incredible food and road is easy to drive. No need for a 4x4. Had a lovely stay.

Chane V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V

Ons het verskriklik lekker gekuier.

Die kamer was baie netjies en die kos ongelooflik lekker. Die eienaar is ook vreeslik vriendelik en behulpsaam. Alles vanaf die uitsig van ons stoepie af tot die moeite wat vir ons gedoen is, alles was puik. Ons sal beslis binnekort weer gaan kuier.

Bruno H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruno H

Great home away from home.

Would just recommend some signage for parking.

Craig B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B

Beautiful spot and friendly people.

Nice spot out of town for a break.

Ingrid E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid E

Aangename verblyf met vriendelike diens.

Horseshoe Farm is pragtig geleë in die berge naby Normandien. Ondanks baie reën was die grondpad geen probleem nie. Ons gastekamer was baie gerieflike en skoon, maar ons het ongelukkig nie 'n privaat badkamer/stort gehad nie. Die ontbyt was baie lekker en die diens vriendelik. Ek sou Horseshoe beslis aanbeveel vir familie byeenkomste. Die tuin is pragtig en groot met 'n lekker lapa en bied baie speelplek en die leef areas is ruim en gemaklik.

Ruan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan M

Ongelooflik ontspannend.

Ons het oornagverblyf gesoek in die area. Was aangenaam verras. Karraktervol. Goeie ligging. Rustig. Puik diens. Sal volgende keer meer as net 1 nag daar spandeer.

Lukas En Milda O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas En Milda O

Pragtig en gasvry.

Om by Horseshoe oor te bly, is soos om by geliefde familie te kuier. Jy word ook só behandel. Pragtige plaas met die mooiste tuin. Vriendelike gasheer.

Judy J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Horse Shoe Guest Farm is 'n uitsonderlike plek met ongelooflike natuurskoon en gasvryheid.

Ons was aangenaam verras met ons verblyf by Horse Shoe Gasteplaas. Ons het wellkom en tuis gevoel. Ons het saam met buitelandse gaste en hul jong kinders gereis. Die aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Die omgewing is lekker rustig en stil, 'n regte plaasatmosfeer heers. Die gasheer is uiters bedagsaam en baie moeite word gedoen om die ervaring vir die gaste so aangenaam as moontlik te maak. Ons kom weer kuier.

Horseshoe Gasteplaas se terugvoer

Dit was vir ons so lekker om julle by ons te hê. Hoop om julle gou weer te sien!

Horseshoe Gasteplaas
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horseshoe Guest Farm, , Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ZGExNWY4LWYyYzMtNDBjYS04YTJhLTRmZmZjYzA4NzQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Horseshoe Guest Farm Normandien 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.018347737891 29.718403816223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang