Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel @ Secunda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dedré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Hotel @ Secunda
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jo-ann A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann A

Save, clean, no hassles, affordable.

Love the restaurant on the premises, and the food was great! Beautiful clean room with all that we needed for a night stay over! Will only book there again when in Secunda.

Philip M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Peace and quiet.

The Hotel@secunda is my go to place in this area, always clean and quiet and well maintained. The staff are always attentive and friendly and go out of their way to accommodate things like a very late arrival.

Edna A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A

Uitstekende waarde vir geld!

Ons was aangenaam verras met Hotel @ Secunda. Ons het letterlik net 'n oornagplekkie nodig gehad maar die kwaliteit van die geriewe het ons verwagtinge oortref.

Maridine R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maridine R

Lekker, rustig, skoon.

Ons het verskriklik lekker gebly.

Elmarie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie G

Aangenaam.

Die lugreëling in die een kamer was buite werking. Die ontvangs het gesê dat dit eers op Maandag herstel kan word. Dit was die enigste probleem wat ons ervaar het.

Tanya F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya F

Was skoon, gemaklik en net plesierig.

Was heerlik, baie dankie.

Maryna C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna C

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons kamers was baie skoon en netjies. Alles gehad wat ons benodig het vir oornag-verblyf. Beddens nogal baie hard. Sal beslis Hotel @ Secunda aanbeveel.

Katelynn L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katelynn L

Great akkommodasie.

Ek het nie self hier gebly nie, maar die 2 akteurs vir wie ek geboek het, het gesê die verblyf is great, hulle het dit baie geniet en beveel dit aan.

Nadia K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Perfek.

Kamer was netjies. Baie behulpsaam by ontvangs. Ontbyt heerlik wat ons by Crawdaddy's geniet het. Sal Hotel@Secunda definitief aanbeveel.

Madelaine B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine B

Veilige omgewing.

Diens was puik, dankie.

Neil B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B

No hassle stay.

Perfect for our business purposes.

Joseph A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph A

Verblyf van een aand was aanvaarbaar.

Diens was goed, ontbyt was heerlik, die lugversorging het nie gewerk nie en die waterdruk in die krane is baie swak. Daar is plek vir verbetering, sekuritiet word aanbeveel. Ander gaste steur hulle nie aan reëls nie, mede gaste het geraas na 00:00 in die aand.

Kyle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle V

Perfect.

Really great place to stay.

Elizabeth E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth E

Werk. Die verblyf het dit draaglik gemaak.

Positiewe kritiek as ek dit so kan stel: Gesukkel om my hare te doen, want die muurprop was te ver van die spieel af. Die skoonmaakdiens was nie op standaard nie. Ek moes vra dat die asblik leeggemaak word. Donderdag se vuil skottelgoed was nog net so in die kamer toe ek Vrydagaand na werk in my kamer kom. Die patiosleutel aan my sleutelring het nie gewerk nie, moes ander sleutel vra. Kan doen met ekstra vloermatjie, net een om vir stort/bad te gebruik is bietjie min. Die ontbytdiens die eerste 2 oggende was puik. Die laaste drie nie. Saterdagoggend moes ek ry na ander perseeel om te gaan eet en moes ekstra betaal. Waarsku gaste oor slegte waterdruk asseblief. Verder was dit 'n goeie keuse vir my verblyf.

Cerinda O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cerinda O

Kuier was baie lekker gewees saam met familie en vriende by die troue!

Niks warm water nie! Krag was 'n probleem! Glad nie gerieflik nie!

Jason L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L

Modern, lovely and neat.

A rare find in a small town. The hotel is modern, neat and extremely good value for money. The staff are just incredible on your arrival and the rooms have everything you may need for a weekend getaway.

Magda N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Aangenaam.

Ontvangsdame baie behulpsaam.

Sheila M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sheila M

Clean hotel the best breakfast and friendly staff.

Pleasant and easy to find.

Leandra V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V

Dit was baie lekker en rustig.

Ek en my man het 'n romantiese aand weg gesoek nie ver van die huis af nie en het vir die eerste keer Hotel @ Secunda probeer en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Anne F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne F

Our room was great but our friends' room behind reception was very, very noisy!

The hotel was great but we only travel to Secunda to visit friends that live there. Everywhere we went and all the services we used we found the people to be bright, friendly and charming.

Gerrie N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie N

Netjies en rustig.

Ontvangs was vriendelik en kamer was intyds beskikbaar. Kamer netjies skoon en beddens gemaklik

Pieter B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

The place is exactly what you want!

Excellent place to stay, very nice touch with the air conditioned rooms! Crawdaddy's is less than 100 steps from the room which is also a plus. We asked for a corkscrew and they did not have one (which is a bit weird for a 'hotel') ... All in all I'd definitely stay there again.

Magda W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W

Dit was heerlik om by julle oor te slaap, julle fasiliteite is pragtig en silwerskoon en die omgewing stil en rustig.

Ons het die kamer baie spesiaal gevind, beddens en kussings was ongelooflik gemaklik. Alles wat nodig is was beskikbaar.

Marlet I - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlet I

Baie lekker!

Baie aangenaam! Crawdaddys is 'n bonus!

Johan F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie skoon, moderne, veilige verblyf.

Wat 'n aangename verrassing, die plek is baie skoon, baie netjies, ontvangs was goed. Die restaurant op die perseel is lekker en baie gerieflik. Sal beslis weer daar kom bly en sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Kamers is ruim, modern en baie skoon.

Hendri K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendri K

Teleurstellend.

Ongelukkig was die kamer in die hotel glad nie prakties ingerig nie. Die wasbak staan voor 'n venster. Daar is geen spieël voor die wasbak nie? Dit maak glad nie sin nie. Daar is ook geen handdoekrelings nie. Ek moes by handdoeke oor die stort se deur en badkamer deur hang. Daar is nie 'n asblik nie. Ek sou ook voorstel dat julle matte kry om op die teëlvloer te sit. Dit is nie lekker om kaalpoot op teëls te loop nie. Daar was ook geen matjies in die badkamer nie. Die ontbyt was ook teleurstellend. Dit is nie R75 werd nie. Hulle toast die brood voor die ete begin. So die brood is koud en sag. Die een toaster wat hulle wel het is besig om uitmekaar te val. Van die kosse soos die bacon was ook koud. Ek kon ook nie toegang kry tot hulle WiFi nie.

Andre E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E

Baie lekker, netjies en skoon!

Baie lekker geslaap! Kameras skoon en netjies en restaurant op perseel was baie lekker en gerieflik!

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chantelle S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Baie netjies, skoon en waarde vir geld, met 'n restaurant binne paar tree van die hotel af perfék!

Ons besoek Secunda op 'n gereelde basis en hierdie is van nou af ons nuwe oorslaapplek. Dit is baie skoon en netjies en beslis waarde vir geld - met kinders wat oor 12 is kos dit altyd 'n fortuin om op plekke oor te bly, maar hul het ons tegemoet gekom met 'n goeie prys vir die kiddies. Crawdaddys restaurant is 'n minuut se stap van die hotel af wat dit onnodig maak om te ry in die aand as jy wil gaan uiteet. Hul kos en die atmosfeer was wonderlik. Dankie vir onvergeetlike verblyf. Tot ons tieners het dit geniet. Sien die plekkie beslis gou weer.

Vanaf
Vanaf R889
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R889
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: River Pad, , Trichardt, 2300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1NTM0MjUzLTRjY2QtNDhkZC05NTlkLWM2NzgwODk4NmY2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R889 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 River Road Terra Nova Office Park 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.482605084413 29.233335390213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang