Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel De Rust

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jozef M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het die rustigheid baie geniet. Die eienaars het ons baie tuis laat voel. Hulle gee persoonlike en hartlike diens in so 'n mate dat ons as vreemdelinge daar aangekom het, maar as persoonlike vriende daarvandaan vertrek het met die sekerheid dat ons binnekort weer daar sal tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teigue P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A real experience. An historic hotel, walking into the 1950s. Recently decommissioned. Very friendly and obliging owners. A real experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n klein dorpie GEM! Die kuier was amazing! Bernadette en Werner het ons so welkom laat voel met hulle gasvryheid en vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We just wanted to visit Meiringspoort. The history of the area is so wonderful. Amazing! The hosts went out of their way to make us comfortable. They opened their personal garage to lock up our 7 motorcycles for the night, made a personalized braai for us, and sat around telling us stories of the hotel and the area. It's been in the family for generations, so the stories are funny, sad, scary, and true, mostly. Rooms are comfortable and all you need is provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clerissa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Welcoming, wonderful and homey. It was such a treat to stay at Hotel De Rust and experience this time capsule of the Klein Karoo. This was so much more wonderful than simply staying in an Airbnb – our hosts were super engaging and friendly, but also very relaxed with our comings and goings. They gave us plenty of "local tips" as to what to do and where to go while we were there. To me, there's only one place I'll stay when visiting De Rust again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J_ B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Fantasties! Ons het heerlik gebly, eienaars baie vriendelik en het ons soos vriende behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

George W
1 nag
4.8
Mei 2024

Vriendelike en gasvrye diens deur Werner en Bernadette. Baie lekker gebly by Hotel De Rust.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cathy R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Very pleasant - although the bathroom across the passage was a surprise. All par. Werner and Bernadette gave us a warm and friendly welcome and made us feel right at home in their unusual hotel. A blast from the past!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike hotelverblyf met lekker kuier, kos en gesels. Wat 'n heerlike ervaring. Plattelandse gasvryheid, ou hotel pragtig herstel - alles binne uit 'n ander tyd en era, maar alles so mooi opgepas en mens voel sommer tuis. Baie nostalgies - hotel se kroeg die plek om die plaaslike mense te ontmoet. Lekker gesels, lekker kos, baie nostalgie. 'n Definitiewe plek vir 'n aand of twee, 'n moet-stopplek om terug te gaan in tyd, maar tog alles modern ook te ervaar. Ons gaan beslis weer, wil nog baie in die omgewing verken en beleef! 'n Ware Karoo-juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadette
Hotel De Rust
Sonja, dit was 'n voorreg om julle hier te gehad het. Ons het lekker gekuier. Tot volgende keer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 10, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf20f040e92e6d9aea870b3e1dfd3187a534ab788b68c9b10e1877087be22a36022a39e1c3d8eadee39a0adef53041673a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 10 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488385956531 22.536297597588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang