Hotel Prestige Ongwediva
- Kapasiteit: 68 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hotel- en Marula-straat, Ongwediva, 0000, Oshana
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hotel Prestige Ongwediva is in Ongwediva, Namibië en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of oornaggaste is.
Die hotel bied 27 pragtige kamers met 'n TV met DStv en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskassie en lessenaar.
Buite is daar 'n gemeenskaplike kroeg, braai-area, terras en eetarea.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Annelise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Hoek van Hotel- en Marula-straat, Ongwediva, 0000, Oshana
- Kapasiteit: 68 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hotel- en Marula-straat, Ongwediva, 0000, Oshana
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang