Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Andrews Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 114 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerlaan 22, St Andrews, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Andrews Hotel and Spa bied B&B en is in Bedfordview, Johannesburg, geleë. Hierdie hotel is ideaal vir óf 'n ontspannings- óf korporatiewe wegbreek, en is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede.

Verblyf by St Andrews Hotel bestaan uit 57 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer in elkeen. Ander geriewe wat by hierdie kamers ingesluit is, is lugversorging, gratis WiFi, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien. Die hotel beskik ook oor 'n spa, 'n gastesitkamer en kroeg, 'n swembad en konferensiegeriewe vir korporatiewe reisigers. Spesiale geleenthede of 'n intieme troue kan ook gereël en voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Milnerlaan 22, St Andrews, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Gaste dink St Andrews Hotel and Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerlaan 22, St Andrews, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f24731266c2a8775a37b2810e23fa3dc8c5d2fc662ebe3234e4db8d27f39d88de075d90a702903f0b923d23c3359d62f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 22 Milner Avenue St Andrews, Bedfordview 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.164672983308 28.129059523344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang