Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

House at Pooh Corner

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Village-laan 17, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane.

Die gastehuis beskik oor 3 suites wat smaakvol gemeubileer is met ou Kaapse meubels. Alle suites het 'n TV, DVD-speler, ketel, mikrogolf, broodrooster, yskas, verwarmer, strykyster, warm komberse en strandhanddoeke.

Al die linne en handdoeke word voorsien en die suites word weekliks skoongemaak vir langer besprekings. Vars blomme, tuisgemaakte lekkernye en 'n glas sjerrie by die kaggel word met aankoms voorsien. Komplimentêre ontbyt-bestanddele word ook met aankoms voorsien.

Buitegeriewe sluit ingeboude braaigeriewe, swembad en 'n aparte speletjies- en braailapa, 'n vuurput, asook was- en strykdienste op versoek. Daar is 'n organiese groentetuin, bonsai-tuin en beeldhouwerk in die tuin. Die huis word omring deur kronkelpaadjies, 'n boomhuis, klimraam, swaaie en 'n speelhuis.

House at Pooh Corner is slegs 2 km vanaf Noordhoek-strand en 9 km vanaf Vishoek-strand. Die Noordhoek Farm Village het 'n deli, gewilde Food Barn en ander restaurante, geskenkwinkels, kunsgalerye en 'n speelpark vir kinders wat binne stapafstand is. Daar is ook 'n hoë stoel en 'n kot.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eleanor M
Gesin met klein kinders
5.0
Better than expected. Better than expected!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Risna H
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. Fantastiese plekkie in die mooiste, rustige omgewing! Sal vir seker weer daar tuisgaan en mense aanbeveel!
Mrt 2025
Craig V
Saam met lewensmaat
5.0
Quaint cottage well located in beautiful Noordhoek. The stay was lovely as our little room was perfect for the weekend. It is very well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Linda C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful setting, friendly accommodating hosts. Lovely stay, the hosts were very friendly and made sure we had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Nadean A
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect getaway! I recently had the pleasure of staying at a delightful holiday accommodation hosted by Kathy and Gavin, and I couldn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Village-laan 17, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink House at Pooh Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Village-laan 17, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt4rdPsW5RvP0MHzkeF2dH4WbOnpdRnbKx4tS7ZcI2tmhN33hZZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 17 Village Lane Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.096547310466 18.376152444601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011