Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Martin Lodge and Self Catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 169 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

In die voorheuwels van die Swartberge op Roete 62 in die Kleinkaroo, 1 km vanaf die wêreldbekende Meiringspoort, lê die klein dorpie De Rust. En dit is ook hiér waar House Martin Lodge and Self Catering skuil.

House Martin bied 12 dubbelkamers, elkeen met sy eie stoep wat na die tuin lei. Die kamers is smaakvol versier met gehaltelinne, elektriese komberse, paneelverwarmers en lugversorging. Gratis tee, filterkoffie, mineraalwater, koekies en sjerrie word voorsien.

Daar is ook 'n pragtige tuin, 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar en daar is geriewe om jou motor te was.

Doen die sirkelroete oor die majestueuse Swartberg, vat een van die vele grondpaaie oor die berg aan met jou 4x4 of bergfiets, swem onder Meiringspoort se waterval, en besoek Prins Albert, die volstruisplase in Oudtshoorn en die Kangogrotte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Terry-ann T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Pragtige en skoon akkommodasie met rus en stilte. Vriendelike gasheer en vrou. Wat 'n plesier. Ons sien hulle beslis weer.
Okt 2024
Candice A
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, lekker, rustig! Puik verblyf, vriendelike diens, en so gerieflik geleë! Ons was na die luxury room opgradeer sonder enige ekstra koste, wat ons ...
Sien meer
Jul 2024
Christa V
Saam met lewensmaat
5.0
Besondere vars gekookte aandete. Heerlike ervaring. Die gasheer en gasvrou was vriendelik, fasiliteite perfek en dan die smaaklikste aandete, vars gem...
Sien meer
Apr 2024
Louw C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons 2de keer hier oorgebly, en gaan definitief weer! Baie lekker geëet en geslaap!
Mrt 2024
Riët V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom beslis weer! Wonderlike oase in 38°.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Martin Lodge and Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 169
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 169
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNjg5NmYzLTZiNjctNDQ3ZS1iNTIyLWI3YmUwNzAyOTVhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 169 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 6 Kerk Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488699271978 22.536381483078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang