Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Next Door

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 7, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

House Next Door is 'n lieflike selfsorghuis in 'n rustige, privaat tuin in George in die Wes-Kaap. Die huis maak van beide munisipale- en sonkrag gebruik. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, sport, buitelugavontuur of 'n romantiese naweekwegbreek.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het deure na albei slaapkamers en het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die groot kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel in, of gaste kan wegneemetes bestel. Die gasheer kan die yskas vooraf met produkte vul, indien dit so gereël word. Die ruim sitarea het 'n driekwartslaapbank, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Dit is die ideale plek vir speletjies of 'n luilekker middag voor die TV. WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het skuifdeure wat na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe, 'n privaat tuin en 'n uitsig op die Outeniekwaberge lei.

Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Lughawe-pendeldiens kan gereël word. House Next Door is gerieflik geleë naby openbare busroetes, maar daar is 'n plaaslike pendeldiens na nabygeleë besienswaardighede in die George-omgewing. Die huis is net 12 minute se ry vanaf die lughawe en 20 minute se ry vanaf Victoriabaai en Heroldsbaai. Dit is ook net 3 minute se ry vanaf die Redberry Farm waar gaste hulle eie aarbeie kan pluk, en daar baie aktiwiteite vir kinders is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chantel K
Gesin met klein kinders
5.0
Most amazing, relaxing time ever. Little piece of heaven. We loved our stay. The hosts are amazing and went out of their way to make ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mar 2024
Desiree D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, homely and very private. My husband and I were very warmly welcomed by the hosts who were always on standby to assist with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Louise L
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Ons het baie welkom gevoel, woonplek was netjies en skoon. Pragtige tuin en lekker atmosfeer!
May 2023
Kurt K
Saam met vriende
5.0
Home away from home. From arrival on Friday, the couple Cheryl& Brian have been extremely welcome, and helpful! The house is very beaut...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Helena V
5.0
Fantastic accommodation and wonderful friendly helpful hosts. The accommodation was beyond expectation. Photos do not show how wonderfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Proteastraat 7, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Next Door het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 7, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25dae8448f795305a61eb2170561eb7a91955d63187313a22caa95d3b7292c29f788ebab1745d9ca1d17ad7ab4e6b2c8e6ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 16 5 1 5 7 Protea Street Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.954097874559 22.4251328043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang