Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Maxi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maxiestraat 27, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

House on Maxi is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die lieflike Port Owen Marina geleë in Velddrif, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte oor die Bergrivier, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n groep vriende of familie.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed en het ook sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, konveksie-oond, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei.

Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en komplimentêre WiFi. Deur die skuifdeure het gaste hul eie privaat binnebraai-area en 'n buite-eetplek perfek vir skemerkelkies.

Buite spog die huis met 'n sprankelende swembad wat in die somer op gaste wag, 'n tennisbaan, 'n speelarea vir kinders en vir bootliefhebbers, die gerief van hul eie privaat jetty.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nadine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Maxiestraat 27, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink House on Maxi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maxiestraat 27, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA878c9cc58a78de4803920b53845f65ed56291fc37922286592131633107708caa6fc6ed9e7b05e20bd76841377713c2b3271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 27 Maxie Street Port Owen Marina 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.784969425189 18.147823018991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang